06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

15. ISLAM - MOSLEM

Vader, ek glo dat Jesus Christus van Nasaret gebore is uit die saad

van ‘n vrou (Gen. 3:15), dat Hy verwek is deur die krag van die

Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria en Immanuel genoem is

- God met ons (Matt. 1:20; Jes. 7:14). God het Sy verbond opgerig

met Isak, Abraham se wettige seun, en nie met Ismael, sy slavin se

seun nie en dit is ‘n ewige verbond (Gal. 3:16; Gen. 17:1a). Ek glo

daar is vir ons ‘n kind gebore, Jesus Christus; die heerskappy is op

Sy skouers en Hy word genoem wonderbaar, Raadsman, sterke God,

ewige Vader en Vredevors (Jes. 9:5).

Vader, ek glo dat die Messias, Jesus Christus van Nasaret, gebore

is uit die geslagte van Juda. Hy is ‘n heerser en Sy uitgange is uit die

voortyd, uit die dae van die ewigheid (Miga 5:1; Heb. 7:14). Ek glo

Jesus Christus het uit die stomp van Isai gekom; Hy is die Een op

wie die Gees van die Here rus, die Gees van wysheid en verstand,

die Gees van raad en sterkte en die Gees van kennis en van die

vrees van die Here (Jes. 11: 1-2).

Ek glo dat Jesus Christus die eniggebore Seun van God is en dat

elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe

sal beërwe (Joh. 3:16, 18; I Joh. 4:10). Jesus Christus van Nasaret

is die Enigste Weg, die volle Waarheid en die Ewige Lewe en

niemand kan na die Vader kom nie, behalwe deur Hom alleen (Joh.

14:6).

Ek glo Jesus Christus het aan die kruis van Golgota gesterf ter wille

van my sondes en dat niemand anders in Sy plek aan die kruis van

Golgota gesterf het nie. Hy is ter wille van my oortredinge deurboor

en ter wille van my ongeregtighede verbrysel. Ons straf is op Hom

gesit; Hy het dit aan die kruis van Golgota gedra. Deur Sy wonde

het daar vir ons genesing gekom (Jes. 53:5).

Ek glo dat ek ‘n voorspraak het by die Vader, nl. Jesus Christus, die

regverdige, en dat Hy alleen ‘n versoening is vir ons sondes, ook vir

dié van die hele wêreld (I Joh. 2: 1, 2). Ek is gereinig van al my

sondes deur die Bloed van God se Seun, Jesus Christus (I Joh.

1:7).

154

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!