06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

12. dat Jesus Christus nie aan die kruis van Golgota gesterf het vir

ons sondes nie, maar dat Judas Iskariot Jesus se beeltenis

oorgeneem en in Sy plek aan die kruis gesterf het, as straf omdat hy

Jesus verraai het.

Vader, in die Naam van Jesus Christus van Nasaret bely en verklaar

ek dat Jesus Christus aan die kruis vir my sondes en oortredinge

gesterf het sodat ek vry kan wees van die straf van sonde. Hy het ‘n

vloek geword vir my sodat ek vry kan wees van die vloek van die wet;

die skuldbrief wat teen my was, het Hy op Hom geneem deur dit vas

te nael aan die kruis. Deur Sy wonde aan die kruis het daar vir my

geestelike en fisiese genesing gekom; deur Sy dood aan die kruis het

daar vir my versoening gekom met God die Vader (Kol. 2:14; Ef.

2:16; I Kor. 1:18, 23; Hand. 2:23, 36, 40).

(Beraders: Islam/Moslems staan op die woord uit die Koran “They killed Him

not, they crucified Him not, but it was likened unto them. They killed Him not

knowingly (Wat het hulle nie geweet nie? Dat hulle die Seun van God gekruisig

het!) but God raised Him and God is the most merciful of merciful”.)

Die Koran praat hier die waarheid. God het Jesus weer opgewek uit

die dode en Hom laat sit aan God se regterhand. Dit Koran bevestig

dus die Woord van God (I Thes. 4:14)! Jesus sê selfs volgens die

Koran die volgende woorde: “Peace unto me the day I was born, the

day I died and was taken to heaven.”

13. Ek verwerp die stelling dat God net God is en nie Vader, Seun

en Heilige Gees is nie, dat hulle die drie- eenheid van God verwerp.

Ek verklaar en bely dat ek in die drie-enige God glo, nl. God die

Vader, God die Seun en God die Heilige Gees en dat dit een God is.

Ek glo dat niemand wat deur die Gees van God spreek, Jesus ‘n

vervloeking kan noem nie en niemand kan sê dat Jesus die Here is

nie, behalwe deur die Heilige Gees van God (I Kor. 12:3). Ek glo dat

God geopenbaar is in die vlees, geregverdig is in die Gees, verskyn

het aan engele, verkondig is onder die heidene, geglo is in die wêreld

en opgeneem is in heerlikheid (I Tim. 3:16).

14. Ek verloën die stelling dat Ismael pleks van Isak deur

Abraham geoffer moes word (Gen. 22:2, 9 - bewys die

teendeel).

158

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!