06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

GEBED
VIR
VRYMAKING
VAN
DIE
OU/NUWE

APOSTOLIESE

KERK
VAN
AFRIKA

• VADER, ek kom na U toe in die Naam van Jesus Christus van Nasaret en ek

bely dat Jesus my Heer en Meester is. Sy bloed het my verlos. Sy lewe is

binne-in my en dat ek ‘n kind van God is.

• Ek verloën my geloof in die Ou/Nuwe Apostoliese Kerk en die Apostel.

Profete, Evangeliste, Opsieners, Oudstes, Priesters en Onder- Diakens.

• Ek verloën die doop met besprinkeling tot bekering, die avondmaal

waardeur ek vergifnis van sonde verkry en die heilige verseëling deur die

handoplegging van die apostel.

• Ek verloën die bediening van die drie heilige sakramente aan die siele in

die doderyk deur middel van die lewende vir die dode.

• Ek verloën die lidmaatskap as “sielebruid”.

• Ek verloën die vergifnis van sonde wat die apostel oor my uitgespreek het.

• Ek verloën elke nagmaal wat slegs deur die apostel bedien kon word.

(Nagmaal aan klein kinders bedien – ouers eet stukkie brood van baba se

lippe!)

• Ek verloën die reg wat ek aan die apostel gegee het om die genade en wil

van God aan my bekend te maak.

• Ek verloën die leer van die apostel.

• Ek verloën dat ek deur woord en daad my onderwerp het aan die kragte wat

in die gemeente gestel is.

• Ek verloën die ontvangs van die teken van die “heilige kruis” op my voorkop

en bors, enige beskermengele, die opening van die derde oog of enige

toegang tot die gees dimensie.

• Ek verloën enige erkenning wat aan die apostel gegee word om die genade

van God te administreer.

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!