06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Jy sal die geloofsbelydenis ten volle onderhou.

• Jy sal die leer van die Apostel ten alle tye onderhou.

• Die Apostel het die sleutel tot die doderyk en hy sluit die doderyk oop as hy met

die versegelingsdiens begin; en wanneer hy klaar is dan sluit hy weer die

doderyk toe tot volgende jaar.

DIE
HUWELIK

• Die huwelik sal slegs voltrek word indien daar deur drome en profesieë

geopenbaar word dat die persoon trou.

• Indien enige van die twee wat trou nie lidmaat van die kerk is nie sal hy/sy eers

opgeneem moet word en verseël word.

• Daar moet eers by die Apostel toestemming verkry word alvorens die huwelik

voltrek word.

• Op die dag van die huwelik, ontvang beide man en vrou avondmaal.

• Hulle word ook in kennis gestel dat hulle nooit mag skei nie.

• Daar word met die huwelik reeds besluit of hulle eendag in die amp sal gesit

word.

• Indien een van hulle weier om na die kerk oor te kom en hulle trou tog, dan word

hul huwelik vervloek en hulle sal nooit gelukkig wees nie.

SEGENINGSBRIEF

• Alvorens daar weggegaan word vir ‘n naweek of met verlof sal daar ‘n

segeningsbrief deur die Priester gegee word.

• Indien die persoon verhuis moet daar ‘n segeningsbrief gekry word by die

Priester.

• Die doel van die segeningsbrief is om die persone te behou en te bewaar van

enige onheil en probleme. Indien iets met hulle gebeur dan het hulle toestemming

om hulp te kry by ander gemeentes van die kerk.

VERVLOEKING
EN
DOOD
SPREEK

• Indien die persoon die kerk verlaat dan word hy vervloek en hy word dan

vertel dat hy direk hel toe gaan; hy sal ook glo nooit gelukkig wees nie want

hy het sy rug op God gedraai.

• As die lidmaat deur iemand te nagekom word, het die lidmaat die reg om so ‘n

persoon te vervloek en te verwens.

• Die ander kerke word vervloek omdat hulle besig is met dwaal-leringe en hulle

lieg vir die mense.

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!