06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DIE RITUEEL VAN BEVESTIGING

1. HANDOPLEGGING

Die biskop, met sy hande gelig oor die kandidate, sê:

ALMAGTIGE GOD, VADER VAN ONS HERE JESUS CHRISTUS, U HET NUWE LEWE

GEBIED AAN HIERDIE KINDERS VAN U DEUR WATER EN DIE HEILIGE GEES, EN

HULLE VRYGEMAAK VAN HUL SONDES. NOU, O HERE, STUUR U HEILIGE GEES, DIE

TROOSTER, OOR HULLE. GEE AAN HULLE: DIE GEES VAN WYSHEID EN BEGRIP,

DIE GEES VAN RAAD EN STANDVASTIGHEID, DIE GEES VAN KENNIS EN

TOEWYDING EN VUL HULLE MET ‘N GEES VAN VREES VIR U.

2. SALWING MET CHRISMA (GEWYDE SALFOLIE)

Die biskop doop sy duim in die Chrisma olie en maak die teken van die kruis op die voorkop

van die persoon wat bevestig word, en sê: ................................ (die naam wat jy ingevul het

op die Bevestigingsvorm), ONTVANG DIE SeëL VAN DIE GAWE VAN DIE HEILIGE GEES.

Die kandidaat antwoord met: AMEN.

3. TEKEN VAN VREDE

Onmiddellik na die salwing met Chrisma, bied die biskop aan die kandidaat die teken van

vrede:

BISKOP: VREDE VIR JOU.

KANDIDAAT: EN OOK VIR U.

75

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!