06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die hoof ritueel van Zoroastrisme, die vuur-seremonie, kom blykbaar uit die vroegste tye

in die Zoroastriese tradisie – miskien van Zarathustra self, wie, volgens latere tradisie, dood

is tydens die uitvoering van die vuur-offerande.

Daar bestaan min twyfel dat Zarathustra die ou Ariaanse vuur-offerande toegepas en

probeer reinig het, wat gesentreer het om die figuur van Agni in die Vediese liedere.

Gedurende die Acheïenediese dinastie het daar ‘n neiging ontwikkel om die kultus van

minderwaardige godhede te herstel binne die raamwerk van Zoroastriaanse geloof in Ahura

Mazda se heerskappy. Die Amesha Spentas bv., was meer persoonlik. Die fravashis, of

voorvaderlike geeste, alhoewel hulle met die hoogste deel van die menslike persoonlikheid

identifiseer het en so die latere doktrines van onsterflikheid binnegegaan het, is herstel in

die vorm van beskerm-engele.

Die Magi het die Zoroastriese beweging opponeer toe dit die eerste keer deur Persië

versprei het. Hulle is in die nuwe godsdiens ingetrek a.g.v. hul uitmuntendheid as priesters

en towenaars. Die magi het sekere praktyke in Zoroastrisme ingebring wat die geloof van

‘n karakter meer rituele en magiese magte as die etiese gegee het. Die latere dele van die

Avesta het veel te sê oor towerspreuke en oproepinge. Daar was ‘n aansienlike

vermenigvuldiging van die mitologie van boosheid: ‘n hele hiërargie van geeste is geplaas

onder leierskap van Angra Mainyu.

Nieteenstaande die feitlike bemaking van die godsdiens in sy tuisland, het dit bygedra tot die

stroom van westerse godsdienstige geskiedenis. In die oosterse denke, het die

Zoroastriese beweging ‘n idee gehad van latere Redders wie die mensdom sou help in die

rolspeling van ‘n deel van die ontstaan van die Bodhisattva kultus in die Groter Beweging

Boeddisme. Handelaars en reisigers moes sekerlik idees oor godsdiens uitgeruil het terwyl

hulle langs die sy-roetes van Sentraal Asië na China beweeg het. Dit is ook moontlik dat

die Mazda magiese idees later in Taoisme ingegaan het, deur Chang Tao-ling. Oosterse

idees het bygedra tot Manichaeisme.

Zoroastriese tweeledigheid, waarin goed deur kwaad teengestaan word, het beide

Judaisme en die Christendom beïnvloed.

MITHRAïSME

As ons die Konstantynse, Mithraïstiese en vrugbare Heidense agtergronds-omgewing van

die Romeine verstaan, sal dit help om baie oortuigings en praktyke wat vandag gesien word,

te verstaan. Mithraïsme handel oor aanbidding van die son, genoem Mithras Solis

Invictus (Mithras, die onoorwonne son). Die “geheimenisse” van hierdie godsdiens is slegs

openbaar gemaak aan die ingelyfdes wat voorheen soldate van die Romeinse mag was.

Hulle het hierdie godsdiens oor die beskaafde wêreld heen versprei deur middel van die

goeie Romeinse paaie.

Mithraïsme was die primêre godsdiens van die Romeinse Ryk vanaf vCE 222 deur die

4de eeu CE. Dit was die grootste mededinger van die “Christendom”; laasgenoemde

het, volgens die geskiedenis, radikaal gekompromeer om heidene in “gelowiges” te

verander. Teen die 4de eeu CE, het die sekte van Judaisme, genoem die N’tzarim nie

langer openlik bestaan nie, en gnostiese klone daarvan het oral ontstaan en begin

kompeteer met Mithraïsme vir oorheersing.

47

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!