06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

7. SCIENTOLOGY

In die Naam van Jesus Christus van Nasaret verwerp en verloën ek die

volgende leerstellings van die Scientology Kerk, nl.

a) Dat die mens uit vier dele bestaan, Thetan (Thayton uitgespreek)

die ontsterflike gees wat kan reïnkarneer. Dat die Thetan in totale

beheer is van die hele persoon en in staat is om ontsaglike krag te

genereer.

b) Ek verwerp en verloën die leerstellings dat die Thetan die heelal

geskep het maar oor 'n tydperk van miljoene jare so vasgevang

geraak het in hul eie skepping dat hulle hul ware grootheid vergeet

het, en dat dit slegs deur Scientology is dat 'n Thetan weer bewus

kan word van sy eie potensiaal.

c) Dat die mens uit 'n fisiese liggaam bestaan en dat die Thetan die

liggaam binnekom by bevrugting.

d) Dat die mens uit 'n analitiese bewussyn bestaan wat onder

normale omstandighede normaal funksioneer.

e) Wanneer 'n Thetan die liggaam binnekom, bring hy al hierdie

“engrams” met hom saam wat hy al vir miljoene jare van evolusie

saam met hom dra.

f) Dat die fondament of basis van lewe is om te oorleef.

Ek verwerp en verloën die doelstellings van Scientology, nl. om 'n

persoon se intellektuele vermoë en kennis van homself te vermeerder,

d.m.v Scientology.

Ek verwerp en verloën die genesing van siektes deur “Dianetics”, die

moderne wetenskap van Geestelike gesondheid. ('n Doen dit jouself

handleiding vir geestelike gesondheid. Ek glo dat Jesus Christus van

Nasaret die Groot Geneesheer is.

Ek verwerp en verloën die doelwit van alle Scientologists om "a clear" te

wees. Die strewe na "a clear" is om 'n IK van 135 te bereik, die hoogste

skeppingsvitaliteit, diepste ontspanning en hernuwe geheue. Ek

verwerp die sewe grade van bereiking van "a clear" d.m.v progressiewe

kursusse.

84

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!