06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ek verwerp en verloën ook die volgende leerstellings van Islam, nl.:

1. die Shari’a (Law of Islam) waarop Islam berus en die vier

fondasies, nl.

i) die Koran.

ii) die “Sunna” - voorbeeld van die profeet

Mohammed.

iii) ooreenstemmende (analoë) “Qiyas” - wat

beteken dat ‘n nuwe wet gevorm word d.m.v. die

Koran en die Sunna.

iv) die “Ijma” - konsensus word bereik d.m.v.

interpretasie (ijtihad) deur professionele mense

(ulama).

2. die voorgeskrewe reëls en regulasies vir alle Moslems wat

betref lewenswyse - dit wat verpligtend is en ingeskerp moet

word en dit wat verbode is. Ek verloën en verwerp enige

bloedoffers waaraan ek deelgehad het of uitgevoer het. Deur

die Bloed van Jesus Christus verbreek ek enige vloeke of

bindinge wat gevestig is in die geestelike realm deur hierdie

rituele.

3. dat daar geen onderskeid is tussen persoonlike en

gemeenskaplike, tussen godsdienstige en die wêreldlike,

tussen die heilige en die godslasterlike en tussen die geestelike

en die materiële nie; alles is een en dieselfde. Ek verloën en

verwerp Jehad, die Heilige Oorlog - dat dit ‘n eer is om dood te

maak of doodgemaak te word vir Alla.

Ek verklaar en bely dat God se Woord sê ons moet die wêreldse

begeerlikhede verloën en nie die wêreld liefhê nie; dat vriendskap

met die wêreld, vyandskap is teen God (Jak. 4:4; Tit. 2:12; I Joh.

2:15).

Ek verklaar en bely dat dit ‘n opdrag van God is om heilig te wees

omdat Hy heilig is. Die Here sal kom om gerig te hou oor almal en al

die goddelose mense te straf oor al hulle goddelose werke en oor al

die harde (godslasterlike) woorde wat hulle teen Hom gespreek het

(Judas 1:15).

160

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!