06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

13. Die Heilige stad "Sanctus Spiritus" en die mistieke mates van

die tempel van Salomo.

14. Die "goeie" toorkrag van Wiskunde, Meganika, Cabala,

Astrologie en Geometriese simbole.

15. Die hergeboorte van die Hermetiese en Egiptiese voël nl. die

Phoenix (sonaanbidding).

16. Dat alle godsdienste gelyk is en die ster Serpentarius wat die

NUWE voorstel.

17. Die vader van Rosekruisers - Christian Rosencreutz.

18. Die allesinsluitende Zodiacteken en die aanbidding van Aries

(vuuraanbidding).

19. Alle natuurlike verklarings van Hermes Trismegisthus en alle

ander natuurlike verklarings.

20. Dat alle stowwe / materie vrygekoop is deur die onderdompeling

van Jesus in die vrugwater.

21. Dat Jehova God heers oor konsentriese sirkels bestaande uit

engele, sterre - heelal, elemente en die mens as middelpunt

d.m.v. astrale verbindinge in 'n makro-mikro kosmiese

harmonie.

22. Die leer van die skeppingswerk waarop ek vrylik op en af kan

beweeg vanaf die aarde tot by God as ek hulle mistieke

formules bemeester het.

Ek verwerp en verloën die eerste en tweede fase van die

Rosekruisersleer, nl:

• Die eerste fase, nl. Meditasie in die lotusposisie wagtend op die

wit lig om my derde oog te open. Die blou lig - valse genesing

van alle onsuiwerhede en die binnegaan van die innerlike

kamers van die katedraal van die siel.

• Die tweede fase, nl. die verskyning van die driehoek - die

valse drie-eenheid nl: God, Jesus en die natuur (valse Christus,

valse drie-eenheid en valse vrede).

In die Naam van Jesus Christus van Nasaret verloën en verwerp ek

die valse heerskappy en slawerny aan die valse drie-eenheid en elke

versoek wat ek ooit gerig het aan hierdie valse drie-eenheid en alle

ede en verbonde wat ek met hulle aangegaan het.

91

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!