06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ek verwerp en verloën die “four noble truths” en ander leringe van

Boeddha oor praktiese beoefening van selfmoraliteite en

selfdissiplinering om sodoende nirvana te bereik.

1. Om nirvana te bereik, moet ek bereid wees om te ly, want alle

sterflikheid word gekenmerk deur lyding.

2. Om nirvana te bereik, moet ek bo alle twyfel vasstel wat die

oorsprong is van lyding. Wanneer ek dit vasgestel het, moet ek

dit beveg. (Lyding se oorsprong lê in die drange en begeertes

van die self.) Alle drange en begeertes in myself moet dus

doodgemaak word d.m.v. voorgeskrewe, verpligte

selfdissiplines, oefeninge, “chanting” en meditasie, voordat ek

nirvana kan bereik.

3. Die staking van alle drange en begeertes in myself. Om

begeertes en drange te stop is om lyding te stop.

4. Die weg na die onthouding van drange en begeertes. Ek kan

alleen hierdie punt bereik as ek die “four noble truths” nagekom

het en dan oorgaan na die agtvoudige pad wat daarop volg

(alles reëls en regulasies van Boeddha).

Ek verwerp en verloën alle reëls, meditasies, “chantings”,

selfdissiplines en oefeninge om saligheid te verkry. U Woord leer my

dat ons nie uit ons werke gered sal word nie, maar deur U genade,

want as dit uit werke is, dan is dit nie meer genade nie (Rom. 11:6).

Ek weet dat ek geroep is om die werke van ons Here Jesus Christus

te doen: dat ons ryk moet wees in goeie werke, maar dat ek nooit my

verlossing deur werke kan verkry nie.

Ek verwerp en verloën ook al die doelstellings van Boeddhisme:

1. dat die doel van alle menslike bestaan is om nirvana te bereik -

die staat van saligheid deur reekse en reekse gebede

(chantings) op te sê met behulp van die gebedsnoer (rosary)

sodat alle drange en begeertes sterf en karma geen houvas

meer het nie.

128

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!