06.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ek verloën en verwerp alle goddelose dope, troues en begrafnisrituele

en alle ander rituele en leerstellings waarvan ek nie bewus is nie. Ek

verklaar 'n egskeiding met Scientology en gee alle ringe, juwele, klere

en mantels terug. Asook alle goddelose geestelike vlakke wat ek bereik

het, alle range, vermoëns en grade. Ek draai nou my rug op Scientology

en verklaar dat ek vir ewig klaar is daarmee, in die Naam van Jesus

Christus van Nasaret.

Dankie, Vader, dat ek kan bely dat hierdie betrokkenheid van my, sonde

in U oë is en daarom vra ek vergifnis daarvoor en bely dat ek verkeerd

gedoen het deur my geloof in Scientology en sy verkeerde leerstellings.

Dankie, dat die Bloed van Jesus Christus van Nasaret my nou reinig van

alle sondes en dat U nooit weer daaraan dink nie.

Ek verwerp en verloën die stelling dat Scientology die mens in staat stel

om meer bewus van homself en God te word. Ek verklaar dat die weg

na God is nie deur myself nie, maar deur Jesus Christus alleen.

Ek vra vergifnis vir alle betrokkenheid by hierdie dwaalleer en met die

Swaard van die Gees sny ek myself los van Scientology. Dankie, Here,

dat u my nou vergewe en vry spreek op grond van my belydenis en die

Bloed van Jesus wat my loskoop.

Amen!

86

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!