05.05.2013 Views

parents and principals as partners in creating a culture of learning

parents and principals as partners in creating a culture of learning

parents and principals as partners in creating a culture of learning

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

(xxiv)

OPSOMMING

Hierdie studie was daarop gerig om ondersoek in te stel na die betrokkenheid van

ouers en skoolhoofde as vennote vir die skep van 'n leerkultuur.

Uit die literatuurstudie het dit duidelik geblyk dat onderrig by baie skole in Suid­

Afrika ineengestort het. Die meerderheid van die skole in die voormalige

departemente van onderwys wat verantwoordelik was vir swart onderrig word

gekenmerk deur 'n hoe druipsyfer, vroee skoolverlating, 'n gebrek aan dissipline,

lae moraal en 'n anti-akademiese houding onder skoliere. In hierdie skole het baie

min verander sedert 1994. Dit wil voorkom of "n kultuur van onderrig en leer"

nie in hierdie skole bestaan nie. Die voortslepende ontwrigting in hierdie skole

onderstreep die onvermoe van ouers en skoolhoofde om saam te werk as vennote

vir die aanvaarding van verantwoordelikheid vir die skep van 'n leerkultuur. Die

skep van 'n leerkultuur behels dat ouers en skoolhoofde aktief moet saamwerk.

Nie die ouer Of die skoolhoofkan alleen die taak onderneem om die kind behoorlik

te onderrig nie. In die belang van die kind se opvoeding behoort die kontak en

samewerking tussen ouers en skoolhoofde as 'n vennootskap gesien te word.

Alhoewel die premisse bestaan dat ouers (die kind se primere opvoeder) en

skoolhoofde (die kind se sekondere opvoeder) onvervangbare vennote is vir die

skep van 'n leerkultuur, is die situasie tans onbevredigend. 'n Groot aantal skole

in die voorrnalige agtergeblewe swart gemeenskappe het grootJiks hierin gefaaL

Die oorsake vir die afwesigheid van 'n leerkultuur kan toegeskryf word aan die

probleme wat deur skoliere ondervind word, faktore by die skool, probleme by

ouerhuise en die lewensomstandighede daar, asook die gebrek aan

ouerbetrokkenheid by die formele opvoeding van hulle kinders. Ouers en

skoolhoofde behoort geen onsekerhede te he oor hulle

opvoedingsverantwoordelikhede as primere opvoeders nie. Skoolhoofde is beide

opvoedende leerkragte en bestuurders, en hulle primere taak of

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!