05.05.2013 Views

parents and principals as partners in creating a culture of learning

parents and principals as partners in creating a culture of learning

parents and principals as partners in creating a culture of learning

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

( xxv )

verantwoordelikheid is om te verseker dat doeltreffende leer en onderrig in hulle

skole geskied.

In die empiriese ondersoek is gebruik gemaak van twee aparte selfgestruktureerde

vraelyste vir ouers en skoolhoofde onderskeidelik. Bykomend hiertoe is vyf

postulate geformuleer betreffende 'n vennootskap tussen ouers en skoolhoofde ten

einde die ondersoek te rig. Die vraelyste wat deur die ouers en skoolhoofde

voltooi is, is ontleed. Die ondersoek het bevestig dat die postulate waar is en

derhalwe aanvaar moet word. Die empiriese ondersoek bevestig die bevindinge

van die literatuurstudie, naamlik dat ouers en skoolhoofde nie as vennote in die

skep van 'n leerkultuur funksioneer nie, met spesifieke verwysing na onderlinge

deelname in:

• verantwoordelikhede;

• inligting;

• besluitneming;

• kundigheid; en

• verantwoordbaarheid.

Ten slotte word 'n opsomming van sekere bevindinge wat voortvloei uit hierdie

studie, voorgele. Gebaseer op hierdie bevindinge, word die volgende aanbevelings

gemaak:

• doeltreffende media-gebaseerde opvoedingsprogramme oor ouerbetrokkenhied

moet ingestel word.

• Die Departement van Onderwys en Kultuur moet:

o toesien dat die ouers en skoolhoofde aangemoedig en ondersteun word ten

einde vennote te word vir die skep van 'n leerkultuur deur hulle te voorsien

van die nodige riglyne en inligting;

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!