30.04.2018 Aufrufe

Der Burgbote 1971 (Jahrgang 51)

Erfolgreiche ePaper selbst erstellen

Machen Sie aus Ihren PDF Publikationen ein blätterbares Flipbook mit unserer einzigartigen Google optimierten e-Paper Software.

kann, so verdient doch eine Einrichtung be

sondere Erwähnung.

Es ist die im Jahre 1874 gegründete Bühnenspieigemeinschaft

„Cacilia Woikenburg". Ihren

Namen hat sie von der Nachbarschaft der im

letzten Kriege zerstörten früheren „Woiken

burg" zur Gäciiienkirche. Ailjähriich führt

diese aus Herren des Vereins bestehende Ge

meinschaft im Kölner Opernhaus als Gast der

Städtischen Bühnen ihre Divertissementchen

auf — eine Art Musicais in Kölnischer Mund

art, deren Textbuch eigens zu diesem Zweck

geschrieben und deren Musik aus bekannten

Weisen zusammengesteiit wird. Dabei werden

alie Rollen, auch die Frauenroilen und das

Baiiett, von Männern bestritten, in diesem

Jahr besuchten mehr ais 15 000 Zuschauer die

11 Vorsteiiungen dieser Saison.

Die Kölner Männer-Gesang-Verein

Die Kölner Männer-Gesang-Verein is in 1842

deur 20 inwoners van Keuien gestig wie se

doei dit was en biy om buitengewone artistiese

koraaiwerke vir mans op te voer — iets wat

besonder suksesvoi bereik is.

Gedurende die eerste jare nä sy stigting het

die koor aan sangkompetisies in Gent en in

Brüssel deeigeneem waar klubpryse verower

is. As gevoig van die groot sukses wat op sy

eerste besoek in 1853 aan Engeland behaal is

toe 13 konserte in Lenden gehou was, is

verskeie opvoerings indiedaaropvoigendejaar

gehou. In 1857 het die koor Engeiand vir die

derde keer besoek.

In die huidige kiubgebou, die „Wolkenburg"

('n eertydse monnikeklooster vir lekepredikers

en een van die paar oorbiywende geboue

in Keuien met 'n barokstyi) is daar 'n oorvloed

aandenkings, pryse, toekennings en medaijes

— waaronder ook 'n goue beker met handvatsei

wat in 1853 deur koningin Victoria van

Engeland aan die koor geskenk is.

Die groot internasionaie nywerheids- en kunstentoonstelling

van 1855 in Parys was die

rede vir die eerste konsertreis na hierdie

kultureie metropool aan die Seine-rivier.

Rossini en Berlioz was onder die konsertgangers

en het die koor groot lof toegeswaai.

Rossini het aan die eerste dirigent van die

koor, Franz Weber, gese: „Dit, geagte meneer,

was die eerste musiek in die afgeiope

tien jaar waarna ek met piesier geiuister het".

Die musikaie reputasie en sosiaie Status van

die koor het koning Friedrich-Wiiheim IV genoop

om in 1857 die Statute van 'n verenigde

liggaam aan die koor toe te ken vir sy

buitengewone onderskeidings.

Die koor het ook die erkenning verower van

beroemde musici wat huile werke aan die

koor opgedra het. Om maar 'n paar op te

noem: Max Bruch, Liszt, Brahms, Gounod,

Pfitzner, Rossini, Siicher, Richard Strauss, die

„Sweedse Nagtegaai" Jenny Lind, Carmen

Siiva en die koningin van Roemenie, 'n

digteres, wat 'n aibum gedigte aan die koor

geskenk het.

Die beskermheer van die koor, keiser Wiiheim

ii, het die koor verpiig om aan die „Kaiser

preissingen" — kompetisie deei te neem en

twee keer het die koor die ketting verower

wat deur die keiser geskenk is en veral gesog

was onder die vooraanstaande kore in

Duitsiand.

Vandag speei die mannekoor 'n hooggeeerde

en gewaardeerde roi in die musiek- en sosi

aie kringe van Keulen.

Konserte vind gereeld piaas en word gereeld

besoek deur die musiekiiefhebbers van Keu

ien. Sy sukses is gedeelteiik toe te skrywe

aan die keuse van sy uitstekende dirigente.

Van 1950 tot 1957 het die huidige dirigent van

die Bayreuthse Feeskoor, Wiiheim Pitz (eredirigent

van die mannekoor), die koor se

musiekvermoe behartig. In 1964 is Professor

Hermannjosef Rubben as dirigent aangestel.

Onder sy leiding het die koor 'n konsertvermoe

van meer as 200 sangers ontwikkei en

het dit 260 aktiewe sangers as iede.Vanwee

die voortrefiikhede van die dirigent is daar

nie 'n tekort aan sangers nie. Gegradueerdes

van die koor se skool word aimai iede

nadat hulie 'n toetredingseksamen suksesvoi

gesiaag het.

Die voormaiige stadsklerk van Keulen, dr. Max

Adenauer (seun van die eerste kanseiiier van

die Federaie Republiek van Duitsiand en

erelid van die mannekoor, dr. Konrad Adenauer),

Hurra! Ihre Datei wurde hochgeladen und ist bereit für die Veröffentlichung.

Erfolgreich gespeichert!

Leider ist etwas schief gelaufen!