30.04.2018 Aufrufe

Der Burgbote 1971 (Jahrgang 51)

Sie wollen auch ein ePaper? Erhöhen Sie die Reichweite Ihrer Titel.

YUMPU macht aus Druck-PDFs automatisch weboptimierte ePaper, die Google liebt.

Die koor is betowerend; die stemme is baie

mooi en daar is iets wat 'n mens nie eike

dag teekom nie; die tenore het 'n bedekte

kiank.

(Lüttich "Le Monde du Travaii", 26. 3. 1968)

Onmiddeiiik na die eerste maat was die gehoor

vasgevang deur 'n imposante mag en

skoonheid van stemme, wat ook uitsonderiik

homogeen was, geiykiuidend en heider klin

kend, voi en teer tegeiykertyd of giansend be

ginnend vanaf 'n suisende toon tot by 'n

grootse tutti.

(Lüttich, "La Libre Beigique", 26. 3. 1968)

Minstens 'n 160 man het in die "Musikverein"

in 'n huidigingskonsert vir die Weense "Män

nergesangverein" wat sy 125ste jaar herdenk

het, opgetree en huiie het gesing met 'n

feitiike verblüffende presiesheid en skoonheid

van kiank. Die voiume sou moeiteioos genoeg

wees vir ons Stadsaai en die dirigent,

H. J. Rübben, (wat uiteriik op Bernstein trek)

het sy koor met musikaie eiegansie in 'n

vaste groep beheer.

(Wiener Voiksbiatt)

Die koor van ongeveer 150 man kan, wat

kwaiiteit van die stemme (opvaiiend goeie

tenore), suiwerheid van intonasie, beheersing

van die dinamiek vanaf 'n magtige forte tot by

'n tere piano in goedgeoefende Stadiums,

musikaie presiesheid en uitdrukkingskrag be

traf, vir menige piaasiike groot mannekore 'n

voorbeeid wees.

Die energiebeiadene dirigent Hermannjosef

Rübben kan beskou word as een van die

koorafrigters wat die beste opgewasse is vir

sy taak.

(Voiksstimme Wien)

Die magtige afsiuiting met Othegrave se Loof

die Heer, het die goeie kwaiiteit van die koor

nogeens na vore gebring. Voiheid, eenheid,

deursigtigheid, presiesheid, dinamiese spanwydte.

(Köiner Stadt-Anzeiger Nr. 104, 5. 5. 1967)

Hierie koor, temperamentvoi en fynsinnig geiei

deur die dirigent (en komponis) Prof. H.

Rübben, verbind die bewaarde oorieweringe

van die sangkuns met die kunssinnige uitbeeiding

van egte hedendaagse waardes op

hierdie gebied.

(Solinger Stadtpost Nr. 123, 30. 5. 1967)

Die verbysterende vaardigheid in kiankveranderings

en dinamiek, die aanpasbaarheid en

skerp artikuiasie verseker vandag, net soos in

die veriede vir hierdie Keuienaars 'n buitengewone

posisie onder die koorgemeenskappe.

(Köiner Stadt-Anzeiger, 11. 11. 1970)

Hiervoor het 'n mens n sangmeester soos

Rübben nodig. 'n PersoOn wat die stemme

so te se in 'n vaste greep het, die kiankapperaat

direk aanspreek, hom tot 'n piano

besweer en tot 'n vorige forte opsweep. Hier

hoor 'n mens 'n koor wat na binne iuister en

wat in so 'n mate opgeiei is dat die onopvaiiende

dinamiese fynheid en die presiese

ritmiese formasies in die "Gondeifahrer" van

Schubert sonder inspanning bereik is.

(Kölnische Rundschau, 10. 11. 1970)

LOCAL AND FOREIGN PRESS COMMENTS ON HERMAN

JOSEF RÜBBEN AND THE "KÖLNER MÄNNER-GESANG

VEREIN"

This choir, with the exceptionai size of 200 The choir is marveiious; the voices are beausingers,

can pride itseif upon big and strong tifui and there is something which can not be

voices aithough having controi Over the finest found everyday; the tenors sound as if muted.

nuances. This overwheiming Impression was (Lüttich "Le Monde du Travaii", 26. 3.1968)

admired enthusiasticaiiy by the audience.

With neither this art of Choral einging (which

is discipiined and perfectionistic) nor with the

dynamic way in which Prof. H. J. Rübben

conducts, are we acquainted here in Fianders.

(Lüttich, "La Meuse", 25. 3. 1968)

immediateiy after the first bar the audience

was kept speibound by an imposing power as

weil as beauty of voices which were also

uniqueiy homogeneous, uniform and resonant

in sound, fuii and meiiow at the same time

Hurra! Ihre Datei wurde hochgeladen und ist bereit für die Veröffentlichung.

Erfolgreich gespeichert!

Leider ist etwas schief gelaufen!