26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

gehoorsaamheid. Maar as sy siening hier getoets word aan die sosiaal-etiese

norm van die liefde, is dit duidelik dat sy siening ook hierdie toets nie kan slaag

nie.

4.3.3 Samevattend

Die groot probleem wat saamwoners meesal nie besef nie, is die feit dat slegs

eros en filia (laasgenoemde op „n gedeeltelike wyse) nodig is om in „n

saamwoonverhouding in te gaan en nie ook agape nie, en so „n verhouding is

van die begin af gedoem tot mislukking. As hulle werklik agape vir mekaar het, is

daar niks wat verhinder dat hulle in die huwelik kan tree nie.

In die lig hiervan kan gesê word dat „n saamwoonverhouding nie beantwoord aan

die sosiaal-etiese norm van die liefde nie.

4.4 EERBIED VIR DIE MENSLIKE PERSOON

4.4.1 Eerbied as sosiaal-etiese norm

Die derde normatiewe riglyn wat bespreek word is eerbied. In hierdie

normatiewe riglyn word die uniekheid van die menslike persoon beklemtoon.

Heyns (1986:103, 104) skryf dat geen enkele medemenslikheidsverhouding

sinvol kan wees as dit nie op eerbied vir die persoon van die mens gebaseer is

nie. Die Skrif is vol voorbeelde daarvan: “Kinders moet hulle ouers eer (Eks.

20:12, Deut. 5:16), jonges moet ou mense eer (Lev. 19:32), „n slaaf sy eienaar

(Mal. 1:6; 1 Tim. 6:1), „n onderdaan die keiser (1 Pet. 2:17), gemeentelede die

ouderlinge (1 Tim. 5:17). Maar eer word nie net aan persone in belangrike

posisies bewys nie: mans moet hulle vroue eer (1 Pet. 3:7), gemeentelede moet

mekaar eer (Rom. 12:10), Petrus sê baie duidelik: „Julle moet alle mense

87

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!