26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Heyns (1986:102) verwys in die verband na Paulus wat sê: “Betoon hartlike

broederliefde teenoor mekaar, bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar

daarin tot voorbeeld” (Rom. 12:10). Hy (Heyns, 1986:102) verwys ook na wat

Paulus sê die liefde nie doen nie: “Die liefde doen die naaste geen kwaad aan

nie” (Rom. 13:10). So skryf Heyns (1986:102) dat die liefde “die ander wil hoor

en met hom kommunikeer, die liefde wil die pligte van die ander eerbiedig, sy

regte erken, en sy deugde bevorder, sy behoeftes bevredig, sy vreugde met hom

deel en sy smart verlig; liefde wil gee, nie net materiële besittings nie, maar ook

tyd en krag en belangstelling, bo-al die self. Natuurlik is liefde en gee liefde

warme hartlikheid en innige opregtheid, maar liefde gee ook „n bestraffende

woord van vermaning en teregwysing.” Liefde is die oorsaak dat „n persoon in sy

unieke menswees gehandhaaf, gerespekteer, geëer en met hoflikheid behandel

word (Heyns, 1986:102).

Steensma (1995:255) dui die funksionering van die liefde soos volg aan: Die

openbaring van die liefde van God het sy hoogtepunt in Christus Jesus bereik

(Joh. 3:16). Tot daardie uiterste het God gegaan om sondaars te red (Ef. 5:2;

Fil. 2:8). In Christus kan die ware karakter van God se liefde gesien word: dit is

in „n sekere sin allesopofferend. Die goddelike liefde word gemanifesteer in

heilsdade, wat gesentreer is rondom die gawe van sy Seun en gekonkretiseer is

in heilsame gebooie. Die wet van God is die goddelike eksegese van die

liefdesgebod. En dit is nou hierdie liefde van God en Christus wat aan man en

vrou wat „n vaste verhouding met mekaar wil aangaan as bron en voorbeeld van

hulle liefde vir mekaar voorgehou moet word.

4.3.2 Liefde as sosiaal-etiese norm toegepas op „n saamwoonverhouding

Soos wat Heyns (1986:101 e.v.) aandui dat liefde ‟n fundamentele sosiaal-etiese

norm is en soos wat Steensma (1995:251 e.v.) liefde aandui as ‟n fundamentele

norm in die verhouding tussen ouers en kinders, so is liefde ook ‟n fundamentele

83

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!