26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Vir Israel was hierdie trou van God van geweldige betekenis. Daarin het hulle

immers die versekering gevind dat God al die beloftes wat Hy aan hulle gemaak

het, sal vervul. „n Mens kan dus sê dat die trou van God beteken dat al sy

beloftes aan sy volk ja en amen is – gedagtig daaraan dat daar „n nou verband

tussen die Hebreeuse woorde vir trou en amen is. Keil (1954:65) sê in hierdie

verband: “In the faithfulness of God the church has a certain plegde, that the

covenant founded upon righteousness and judgement, mercy and compassion,

will stand for ever” (my kursivering – JGN).

“Die implikasie van hierdie uitspraak waarin van die terminologie in verband met

die huwelik gebruik gemaak word, is dat die wedersydse trou teenoor mekaar

ook in die huwelik by man en vrou gevind moet word sodat hulle lewenslank aan

mekaar getrou sal bly” (De Bruyn, 1982:197,198).

Maleagi 2:14

In Maleagi 2:13 word gesê dat die Here weier om die Jode se offers aan te

neem. In vers 14 word die rede daarvoor soos volg aangedui: “Omdat die Here

getuie is tussen jou en die vrou van jou jeug aan wie jy ontrou geword het, terwyl

sy tog jou metgesel is en die vrou van jou verbond.”

“Die eis van trou in die huwelik word in hierdie vers drie maal beklemtoon.

Eerstens word dit gevind in die woorde waarin die Here aangedui word as die

getuie tussen die man en die vrou wat in die huwelik aan mekaar verbind is” (De

Bruyn, 1982:198). As getuie waak die Here oor hulle huwelikstrou aan mekaar.

“Dat wedersydse trou in die huwelik „n verpligting is, blyk tweedens ook uit die

uitdrukking „die vrou van jou jeug‟. Hierdie uitdrukking herinner daaraan dat die

egpaar by hulle huweliksluiting in hulle jong dae met volkome oorgawe aan

mekaar voor God vir die hele duur van hulle huwelik opregte trou beloof het.

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!