26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

„n Saamwoonverhouding beantwoord nie aan die sosiaal-etiese norm van gesag

en mag in enige van genoemde drie vorms nie.

4.8 VRYHEID

4.8.1 Vryheid as sosiaal-etiese norm

Vryheid as sosiaal-etiese norm moet gesien word teen die agtergrond van

skepping, sondeval, verlossing en die gawe van die Heilige Gees.

Vryheid is ‟n gawe van God by die skepping aan die mens om in liefde vir Hom te

bly kies. Met die sondeval het die mens egter hierdie vryheid as gawe van God

verspeel. Toe het hy ‟n slaaf van die sonde geword. In sy ondeurgrondelike

goedheid het die Here aan die mens die herstel van sy vryheid beloof. Die

belofte van ware vryheid is in Christus vervul. Christus skenk dit aan die wat aan

Hom behoort. Omdat Hy hulle vrygemaak het, is hulle werklik vry (Joh. 8:32, 36;

Gal. 5:1). Die vryheid wat Christus verwerf het, maak Hy tot die eiendom van sy

kinders deur die werking van die Heilige Gees. Hulle is nou vrygemaak van die

sonde en staan nou in diens van God en sy geregtigheid (Rom. 6:18, 22).

Hierdie vryheid bestaan in ‟n lewe van gehoorsaamheid aan God (Steensma,

1995:316, 317).

Jakobus noem die wet van God “die wet van die vryheid” (Jak. 1:25; 2:12).

Gehoorsaamheid van hierdie wet is geen steriele gehoorsaamheid nie, maar ‟n

liefdesdiens (Steensma, 1995:316). Uit dankbaarheid vir God se groot liefde wat

Hy in Christus aan die mens bewys het, moet dit vir die mens wat deel in daardie

liefde van God ‟n vreugde wees om die wet van God so getrou as moontlik te

onderhou (Floor, 1992:78).

In sy uiteensetting beklemtoon Steensma (1995:316-320) dat die ware vryheid

alleen gevind kan word in ‟n lewe in gehoorsaamheid aan die Woord van God.

114

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!