26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4.2.2.3.3 2 Korintiërs 11:2

Paulus se uitspraak in 2 Korintiërs 11:2 is hier ook van belang. Daar skryf hy aan

die Korintiërs: “Want ek het julle aan een man verbind, om julle as „n rein maagd

aan Christus voor te stel.” Die verhouding tussen Christus en sy kerk word hier,

soos ook op ander plekke in die Skrif (vgl. Ef.5:21-33; Op. 19:1-10) voorgestel

as die verhouding tussen bruidegom en bruid.

Volgens feitlik alle beskikbare kommentare sien die uitdrukking “aan een man

verbind” op die verlowing, en die woorde “aan Christus voor te stel” op die

huwelik (vgl. o.a. Martin, 1986:332; Garland, 1999:460,461; Sampley,

2000:147; Thrall, 2000:660,661). Parthenos hagne dui „n meisie aan wat nog

geen geslagsgemeenskap met „n man gehad het nie. So moet die kerk in

Korinte wees nou nadat hulle aan Christus “verloof” (verbind) is en so moet hulle

bly tot by die “huwelik” met Christus by sy wederkoms.

Die hele gedagte wat aan hierdie uitspraak ten grondslag lê, is dat die meisie „n

maagd moet wees as sy in die huwelik tree (Garland, 1999:461; Thrall,

2000:660,661). Ook tydens haar verlowing moet sy nog „n maagd bly.

Calvyn (1986:542-546; 2.8.41-44) se verklaring van die sewende gebod in sy

Institusie het sonder enige twyfel ook die implikasie dat geslagsgemeenskap ook

nie in die verlowingstyd mag plaasvind nie. (Vgl. ook Calvyn, 1964:58.)

Dit is dus duidelik: geen geslagsgemeenskap mag voor die huwelik plaasvind

nie – ook nie tydens die verlowing nie. Die meisie moet tot die amptelike

huweliksbevestiging „n maagd bly.

Vir die doeleindes van hierdie studie kan die betekenis van genoemde drie

Skrifuitsprake (Matt.1:18-25; 1 Kor. 7:36; 2 Kor. 11:2) soos volg aangedui word:

As „n man en „n vrou in „n saamwoonverhouding geslagsgemeenskap het, al is

73

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!