26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

sagte pornografiese rolprente. Seksprikkelende tydskrifte het die publiek met ‟n

verskeidenheid besonder eksplisiete artikels blootgestel aan uiteenlopende

seksuele gedrag en seksuele inligting oor bekende persone soos filmsterre. In

hierdie tydperk is daar ook meer seksuele vryhede soos bostuklose swemdrag,

advertensies van seksuele plesier, die uitruil van seksuele maats en alle vorms

van seksuele eksperimentering aan die individu gegun. In die tyd het ook al hoe

meer persone van die teenoorgestelde geslag buite huweliksverband begin

saambly en so is die beginsel van die “proefhuwelik” mettertyd in die

gemeenskap gevestig.

Uit hierdie uitsprake is dit duidelik dat die seksuele revolusie met die siening van

en houding teenoor seks wat daaruit voortgevloei het die praktyk van saamwoon

nie net geïnisieer het nie, maar ook sterk begunstig het. (Vgl. verder oor die

seksuele revolusie Fourez, 1984:182-188.)

3.3.4 Die postmodernisme as oorsaak

Die postmodernisme kan met reg een van die hoofoorsake genoem word vir die

verandering in die beskouing van die tradisionele huweliksbeskouing, naamlik dat

die huwelik „n instelling van God is. Baie van die redes wat aangevoer word

spruit juis voort vanuit „n postmodernistiese lewensbeskouing. Wat die probleem

vererger is dat die postmodernistiese beskouing ook die gesag van die Skrif

aantas.

Wat is die postmodernisme?

Om die postmodernisme te kan verstaan, moet aandag gegee word aan die

paradigmas wat dit voorafgegaan het. Die postmodernisme is die periode wat

die moderne periode opgevolg het. Waar daar in die premoderne periode sterk

gefokus is op „n bykans blinde geloof in God, is daar in die moderne periode

50

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!