26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Uit bogenoemde uiteensetting is dit duidelik dat een van die hoofoorsake van

saamwoon as verhoudingsvorm die paradigmaskuif van die modernisme na die

postmodernisme is en die invloed wat dit op huwelik en seksualiteit het.

3.3.5 Die Westerse individualisme as oorsaak

Baie Christene vra die vraag of die huwelik nie „n saak is wat net hom/haar as

individu raak nie. Dit lei daartoe dat in die bespreking van oorsake van saamwoon

voor die huwelik ook individualisme as oorsaak bespreek moet word.

Alhoewel daar reeds tot „n groot mate „n paradigmaskuif plaasgevind het van

modernisme na postmodernisme is dit nie vergesog om te beweer dat in

sommige aspekte van die huidige kultuur twee paradigmas (modernisme en

postmodernisme) langs mekaar bestaan nie. Individualisme is hiervan „n

voorbeeld. Vorster (1996:113) skryf dat met individualisme bedoel word dat die

mens homself primêr op sy eie behoeftes instel en sy lewe op homself rig. Die

mens soek vandag nog eie belang en eie regte. Naudé (2001:22,23) bevestig

die definisie van Vorster as hy skryf: “Die rasionele, denkende „ek‟, is die

middelpunt van waaruit alles beoordeel word.” Ek dink vir myself; ek is nie lojaal

teenoor die verlede nie; ek leef vir myself. Hierdie lewensbeskouing “is die

gevolg van modernisme met sy klem op die rasionele en op die lewensruimte van

die individu. Ten spyte van die groeiende behoefte aan gemeenskapsbelewing

as gevolg van die post-modernistiese paradigma is individualisme dus nog

steeds „n groot struikelblok …”(Vorster, 1996:113). So gesien, speel die

individualisme soos gevind in die modernisme, „n groot rol in die

huweliksbeskouing van die mens.

Volgens Jordaan (1996:2) is die drie grondpilare van die modernistiese tydsgees:

- die demonstrasie van rasioneel-gegronde sekerheid;

- die moontlikheid en bereidwilligheid om uit chaos orde te skep;

56

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!