Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
OPSOMMING

SAAMWOON VOOR DIE HUWELIK:

‟N TEOLOGIES-ETIESE BEOORDELING

In hoofstuk 1 word die probleem geformuleer wat in hierdie studie ondersoek

word. Dit kom daarop neer dat daar tans, ook in die kerke met oorwegend

blanke lidmate, uiteenlopende standpunte oor saamwoon voor die huwelik

is. Dit wissel van ‟n besliste afwysing daarvan tot ‟n de facto goedkeuring

daarvan. In die lig daarvan word in hierdie studie nagevors hoe daar in die

lig van die Skrif oor saamwoon voor die huwelik geoordeel moet word.

In hoofstuk 2 word aangedui wat die wese en doel van die Christelike

huwelik is. Daaruit word dit duidelik dat dit God se wil is dat

geslagsgemeenskap slegs binne die huwelik mag plaasvind.

In hoofstuk 3 word aandag gegee aan die vernaamste oorsake vir

saamwoon voor die huwelik. Daar word bevind dat as al die oorsake in hulle

onderlinge wisselwerking in berekening gebring word, daar ‟n besondere

gunstige infrastruktuur vir saamwoon geskep is en mense ook sterk

beïnvloed word om wel saam te woon.

In hoofstuk 4 word die praktyk van saamwoon beoordeel aan die hand van

agt van die nege sosiaal-etiese norme wat deur Heyns in die lig van die Skrif

geformuleer is en deur Steensma as normatiewe gesigspunte aangewend is.

Daar word bevind dat saamwoon in stryd is met al agt sosiaal-etiese norme.

Ook word bevind dat saamwoon dikwels nie op ‟n huwelik uitloop nie, en

indien dit wel op ‟n huwelik uitloop, is dit geen waarborg dat die huwelik

gelukkig sal wees en nie in ‟n egskeidingshof sal beland nie.

In hoofstuk 5 word eers „n samevatting gegee van die probleemstelling en

die bevindings in die vorige vier hoofstukke. Daarna word „n gevolgtrekking

gemaak oor saamwoon in die lig van die Skrif, naamlik dat dit in stryd is met

i