26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4.2.3 Samevatting

Samevattend kan gesê word dat alle betrokke partye in „n saamwoonverhouding

moet buig voor die Woord van God wat tot hulle kom. Hulle moet luister wat die

Woord leer betreffende die verhouding tot ander mense (ook „n seksuele

verhouding) en hulle moet luister na wat God vra betreffende gehoorsaamheid

aan Hom.

Die man en vrou wat in „n saamwoonverhouding betrokke is, moet „n openheid vir

die Woord van God hê, ook ter wille van mekaar, sodat die een die ander kan

help om tot gehoorsaamheid aan die Here te kom. “Wie God onvoorwaardelik

gehoorsaam is, transendeer homself, want in sy gedagtes, woorde en werke

oriënteer hy hom aan en laat hy hom lei deur die Woord van God wat hom

aanspreek” (Heyns, 1986:101).

4.3 LIEFDE

4.3.1 Liefde as sosiaal-etiese norm

“Die liefde in die verhouding tussen mense is „n skepping van God en nie „n

skepping van – selfs die mees welwillende – mens nie. God self skenk die liefde,

maar omdat God se gawe tegelyk ook „n opdrag is, vra Hy van die mens

wederliefde vir Hom en liefde vir sy naaste” (Heyns, 1986:101). “Elke

gesindheid, gedagte, woord, gebaar of daad word deur die liefde gemotiveer,

deur die liefde gevul en deur die liefde gelei.” Menswees is „n bestaan in die

liefde en „n lewe in die liefde (Heyns, 1986:101). Liefde is gerig op God

(Steensma, 1995:251) en “in die absolute sin leef die mens uit God en vir God,

maar in relatiewe sin leef die mens uit die naaste vir die naaste” (Heyns,

1986:102).

82

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!