26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3.3.2 Verswakking van die Christelike geloof

De Bruyn (1998:3, 4) toon duidelik aan dat daar „n proses van sekularisering in

die wêreld aan die gang is. Hy toon aan dat die periode vanaf die tweede helfte

van die 19de eeu tot die eerste helfte van die 20ste eeu „n ateïstiese fase was

waarin die bestaan van God ontken is. Sedert die helfte van die 20ste eeu het

daar iets merkwaardigs in die proses van sekularisering gebeur. Die mens het

tot die besef gekom dat „n ontgoddelikte wêreld, „n ontgoddelikte mens, „n

ontgoddelikte kultuur en „n ontgoddelikte wetenskap heeltemal sinloos is en geen

behoorlike antwoorde op die lewensvrae kan gee nie. Daarom moet na iets

dieper gesoek word. God word weer nodig. Maar die “god” wat in hierdie fase

van sekularisme gevind word, is „n gesekulariseerde “god”, en byvoorbeeld „n

krag, „n faktor, „n funksie, „n waarde of wat ook al van en in hierdie wêreld of

hierdie mens.

Van ongeveer die sewentigerjare van die vorige eeu begin „n volgende fase,

naamlik die New Age-beweging. Wat so kenmerkend van die New Agebeweging

is, is dat hulle die gesekulariseerde “god” ten volle erken en ontken.

So bereik die sekularisasie in die New Age-beweging „n sekere hoogtepunt in die

sin dat alles ten volle vergoddelik is en die ware God, wat die mens betref,

terselfdertyd ten volle geëlimineer is.

Uit die Bybel is dit baie duidelik dat die Christen se lewe, en in besonder sy

sedelike lewe, bepaal word deur sy geloof in God. „n Mens se godsdiens en sy

sedelike lewe is immers onafskeidelik aan mekaar verbonde. Die Skrif toon die

verband ook duidelik aan (Rom. 6:12,13,19,22; 12:1-2; 1 Kor. 5:6,7; 2 Kor.

5:17; Gal. 5:25; Ef.4:1; 5:26,27; Kol. 3:1-5). Gevolglik moet ook die Christen

se seksuele lewe eties bepaal word deur sy geloof in God. Die geloof in God het

van die begin van die Christelike kerk af deur die eeue heen in hierdie verband

beteken dat geslagsgemeenskap slegs binne die huwelik mag plaasvind. Buite

die huwelik is dit as ongeoorloof en sondig beskou en verskillende vorms van tug

46

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!