26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

waarvolgens mense wat saamwoon pastoraal begelei word om te kom tot ‟n lewe

van versoening met God en versoening met mekaar (vgl. 4.1). Daarom sal hier

eers aangedui word wat versoening volgens die Skrif behels en daarna hoe dit as

proses aangewend kan word om pare wat saamwoon te begelei na ‟n lewe van

gehoorsaamheid aan God.

5.4.5.2 Versoening volgens die Skrif

Versoening het „n baie duidelike vertikale en horisontale dimensie. Die vertikale

dimensie van die versoening word aangrypend weergegee in die woorde van

Paulus: “Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die

wêreld met Homself versoen het en die mense hulle oortredinge nie toereken

nie” (2 Kor. 5:19, 1983-vertaling; vgl. Heyns, 1986:110). Die verskillende

komponente van versoening tussen God en mens soos Heyns (1986:110) dit

bespreek, kan as volg saamgevat word:

As agtergrond: „n deur die sonde gebroke verhouding tussen God en die mens.

Die inisiatief: geneem deur God om die verhouding te herstel.

Die voltrekking daarvan: in en deur Jesus Christus.

Die trefwydte van hierdie versoening: die wêreld staan nou in „n versoende

verhouding tot Hom.

Die konkrete inhoud daarvan:

toegereken nie.

die oortredinge word die mens nie meer

In aansluiting by die voorgaande beklemtoon Heyns (1986:110) dat die vertikale

versoeningsgebeure horisontale implikasies vir die interpersoonlike verhouding

tussen mense het. Hy (1986:110) stel dit so: “Wél begin die versoening by die

kruis, maar gaan vandaar na die huwelik, die gesin en die arbeid, vandaar na die

verhouding van rykes en armes, swartmense en witmense, oumense en

jongmense – en op dié weg, ál dieper en wyer in die lewenswerklikheid in, is die

mens die handelende subjek van versoening.” Van Wyk (1998:187) beaam dit

126

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!