26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

(1982:8) gaan self so ver as om te sê dat kameraadskap die wese van die

huwelik is en dat die doel van die huwelik is om die probleem van eensaamheid

op te los.

Hoewel Adams se siening „n oorbeklemtoning van kameraadskap is en daarom

eensydig is, kan daar volgens De Oliveira (2001:47-50) tog „n sterk saak

daarvoor uitgemaak word dat kameraadskap ook gesien kan word as „n doel van

die huwelik. Dit was immers implisiet teenwoordig in verskeie

huweliksverbintenisse wat in die Ou Testament beskryf word. Grenz (1990:54)

sê in die verband: “The narrator gives the sense that the relationship between

the spouses in these marriages were characterized by intense companionship.

Examples include Abraham and Sarah, Isaac and Rebekah, and Jacob and

Rachel, as well as the tender love story of Ruth and Boaz.” Ook in die Nuwe

Testament tref „n mens aanduidings van kameraadskap in die huwelik aan. So

wil dit voorkom of Petrus se vrou hom op sy sendingreise vergesel het (1 Kor.

9:5). Ook het Priscilla en Akwila soos kamerade saam die Here op „n besondere

wyse gedien (Hand. 18:2,26). Daarby kan aan die voorskrifte wat aan man en

vrou in Efesiërs 5:21-33 gegee word op die beste wyse voldoen word as dit op „n

spontane wyse uitgevoer word in „n huwelik waar man en vrou vir mekaar

kamerade is (Grenz, 1990:55).

Die vraag kan egter gestel word of kameraadskap in die huwelik nie ingesluit is

by die tweede doel van die huwelik nie, naamlik dat man en vrou vir mekaar „n

hulp moet wees (vgl. 2.3.3). Dit kan sekerlik gedoen word sodat die

kameraadskap in die huwelik maar net gesien moet word as die verlengstuk of

konsekwensie dat man en vrou vir mekaar „n hulp moet wees.

In die lig van die praktyk waar dit dikwels gebeur dat man en vrou in die huwelik

– om welke rede ook al – in mindere of meerdere mate van mekaar vervreemd

raak – met onaangename gevolge – kan dit tog goed wees om kameraadskap as

40

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!