26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

kenmerkend van enige ernstige verhouding van „n man en „n vrou dat hulle „n

visie en „n beplanning vir die toekoms het. Hulle bespreek en beplan wat hulle

wil bereik op materiële gebied (huise, motors, ens.), sover dit „n gesin (kinders)

betref en ook akademiese en geestelike ontwikkeling. Maar dan waarsku Cole

(2003:92): “If you think your partnership can only survive in the environment you

are in at the moment, you relationship probably has very shallow roots. It is not

uncommon for couples to founder if they move from being well off to having less

money or, suprisingly, vice versa.”

Om egter in alle erns so „n toekomsvisie en toekomsbeplanning te kan hê, moet

die betrokkenes op mekaar kan reken. Daar moet waarheid en trou in hulle

verhouding wees. Maar omdat hierdie waarheid en trou in „n saamwoonverhouding

ontbreek, kan daar nooit werklik „n toekomsvisie en toekomsbeplanning

wees nie, maar moet hulle elke dag op „n ad hoc-basis met mekaar

saamlewe. En dit beteken dat daar geen werklike sekuriteit in hulle verhouding is

nie, en „n lewe sonder sekuriteit kan op emosionele en psigiese vlak baie

nadelige gevolge hê.

Wat hierdie saak nog meer gekompliseerd maak, is dat mans en vrouens heel

dikwels nie dieselfde siening van die verhouding het nie. Die vrou is geneig om

die saamwoonverhouding as „n permanente verhouding te sien wat op „n huwelik

gaan uitloop, terwyl die meeste mans die verhouding nie as permanent sien nie.

Johnson (1999:4) wat as sosioloog baie navorsing gedoen het oor die saamwoon

van ongetroudes, sê in die verband: “Men tend to take the relationship more

casually. They accept sex as just a part of friendship. Women tend to take the

relationship very seriously and see sex as being „the wife‟. You do not even have

the same purpose here. The sexual experience is an intimate act that should

bring you closer. But instead is an act without shared meaning.” Omdat die

saamwoonverhouding nie op waarheid en trou gebou is nie, is daar ook nie

waarheid tussen man en vrou oor hulle verhouding nie.

103

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!