26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Erotiese liefde (eros)

In die erotiese liefde gaan dit veral om die belewing van seksualiteit (Spr. 5:18-

19; Pred. 9:9; Hoogl. 7:7-8; 1 Kor. 7:2-5, 9).

Oor die funksionering van die erotiese liefde in die huwelik kan volgens De Bruyn

(2002:160) in die lig van die boek Hooglied en 1 Korintiërs 7 die volgende gesê

word: “Binne die huwelik as liefdesgemeenskap het geslagsgemeenskap nie net

‟n plek en ‟n funksie met die oog op voortplanting nie, maar het dit ook ‟n eie

onmiskenbare plek en betekenis. Geslagsgemeenskap word trouens deur man

en vrou aangevoel en ervaar as een van die belangrikste maniere waarop hulle

uiting gee aan hulle besondere liefde vir en trou aan mekaar én aan die innige

wedersydse begeerte om in hulle liefde so na as moontlik aan mekaar te kom en

met mekaar een te word.”

En tog is daarmee nie alles gesê nie. Verskillende outeurs wys immers daarop

dat eros ook ‟n sterk element van selfsug in hom kan hê. Thielicke (1964:30) sê

daarvan: “It (eros) always has in it the element of monopolizing, of fulfilling

oneself, and appropriating”. Dit is ook die siening van Lloyd-Jones (1975:133)

oor eros het, want hy verklaar: “The characteristic of that kind of love is that it is

selfish ... It is born of desire. It wants something and it is mainly concerned

about that”. In lyn daarmee verklaar Olthuis (1995:566): “Sex and romance

without troth are capricious, fleeting and, finally, unfulfilling”.

In die lig van wat verder oor filia en agape gesê word, moet ‟n mens dit so

verstaan dat eros in die huwelik alleen werklik tot sy reg kan kom as dit ten

nouste verbonde is aan filia en agape. In die lig van 1 Korintiërs 7:3, 4 kan gesê

word dat indien filia en agape in ‟n huwelik teenwoordig is, die man in

geslagsgemeenskap gewillig sy liggaam aan sy vrou gee en die vrou gee gewillig

haar liggaam aan haar man. Maar sodra eros van filia en veral van agape

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!