26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ons lewe inneem. Dit is „n erkenning van „n veelheid van metodes, benaderings,

weë, paradigmas en lewenstyle tot waarheid en wetenskap. Dit is die ontmoeting

van „n veelheid van kulture, lewenswyses, en waarde-sisteme wat elk aanspraak

kan maak op legitimiteit.”

Volgens Janse van Rensburg (2001:13) is „n baie opvallende kenmerk van die

postmodernisme die siening dat niks dieselfde bly nie. Daarvolgens is die

realiteit nooit dieselfde nie, want dit is voortdurend in „n toestand van flux

(vloeibaarheid). Die gevolg van hierdie siening is dat die konsep realiteit nooit

gedefinieer kan word nie.

Die noodwendige konsekwensie hiervan is dat volgens die postmodernisme alles

as relatief beskou moet word. Vorster (1996:69) dui hierdie relativisme soos volg

aan: “Wat vandag waar is, kan môre vals wees, afhangende van die paradigma

waaruit na die werklikheid gekyk word.”

Hierdie relativisme kom ook in die etiek na vore. Janse van Rensburg (2001:70)

sê in die verband: “Even though post-modernism is clearly not a-ethical, it may

be concluded from the above that the essence of its ethical structures inevitably

ends up in ethical relativism.” Hy sê verder (2001:71): “Morality is therefore

never fixed by and in a particular culture; it will always be variable according to

the principle of différance. It is always a dynamic and open-ended process of

moral decision making.”

In die postmodernisme is daar „n belangstelling in godsdiens, maar dan spesifiek

in “godsdiens wat die gevoels- en ervaringswêreld van die mens aanspreek. Die

godsdienssin van die post-moderne mens is daarom meer emosioneel as

rasioneel ingeklee” (Vorster, 1996:69).

52

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!