Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Huwelik: “Onder huwelik word verstaan „n wettige verbintenis tussen twee

persone van teenoorgestelde geslag om lewenslank as man en vrou saam te

leef” (HAT, 1992:424).

Hierdie definisie van die huwelik dui meer op die staatkundige aspekte van die

huwelik. In hierdie studie word, sonder om telkens daarna te verwys, die

Christelike huwelik bedoel as daar van die huwelik gepraat word – tensy anders

vermeld. Dan word huwelik as volg gedefinieer: “Die huwelik is „n instelling van

God waardeur één man en één vrou op die innigste denkbare wyse lewenslank

deur liefde en trou tot „n twee-eenheid aan mekaar verbind word, en wel op so „n

wyse dat in hulle verhouding die verhouding tussen Christus en sy gemeente

afgebeeld word” (De Bruyn, 2002:163). 1

Teologies-eties: Met „n teologies-etiese beoordeling word bedoel dat genoemde

praktyk van saamwoon beoordeel sal word in die lig van die Skrif en die

gereformeerde belydenisskrifte wat daarop gegrond is.

1953-Bybelvertaling:

Vir die doel van hierdie studie word die 1953 Afrikaanse vertaling as basis

gebruik.

Waar die 1983-vertaling in die studie gebruik word, sal dit duidelik aangetoon

word.

1.2 PROBLEEMSTELLING

Die huwelik wat in die Christelike kerk as instelling van God beskou is (Gen.

2:24, Matt. 19:4-6, Ef. 5:31), word in die jongste tyd in „n samelewing wat steeds

meer sekulêr word, al hoe meer beskou as net „n blote, onnodige formaliteit. Dié

1

Hierdie definisie van die huwelik moet beskou word in die lig van die fokus van die studie

soos aangedui in die gegewens onder die opskrif Afbakening van die studie (sien p. 5).

2