26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Erotiese liefde sonder meer is ‟n liefde omdat: „n man is lief vir ‟n vrou omdat sy

mooi en aantreklik is. Agape is ‟n liefde ondanks: ‟n man is lief vir ‟n vrou

ondanks die feit dat sy nie (meer) mooi is nie, ondanks die feit dat sy siek of

vermink is. Dit is ‟n liefde wat graag die geliefde wil dien. “Dit is ‟n liefde wat nie

net kan verdra nie, maar wat ook bereid is om daadwerklik vir mekaar te offer en

op te offer as dit die andereen innerlik en uiterlik mooier kan maak” (De Bruyn,

2002:161,162).

Volgens Van Wyk (1998:75) bestaan hierdie liefde in “altyd tot hulp en bystand

bereid wees aan die ander; ‟n onselfsugtige op die ander gerigte gesindheid;

afsien van altyd alleen reg wees; oopstaan vir die ander. Hierby kom ‟n opregte

getrouheid aan mekaar waar beide man en vrou deur dik en dun bymekaar staan

en nie oënskynlik groener weivelde opsoek nie.”

Van Wyk (1998:86) vat dit goed saam as hy verder skryf: “Liefde in die Bybelse

sin van die woord dui op daardie besondere ingesteldheid waar ‟n persoon van

homself wegkyk na die ander, helpend, skenkend, versorgend, ondersteunend.

Daar is geen beter uiteensetting van die liefde as wat in 1 Korintiërs 13 gevind

word nie. Dit kan in een woord opgesom word: om te gee (Joh. 3:16).”

Hierdie siening word ook gesteun deur Hendrick en Hendrick (1992:101) wat

verklaar: “Agape is selfless and giving, concerned about the partner‟s welfare,

and untroubled by self-interest. In terms of a care/need distinction, agape is very

strong on caring and almost zero on needing. Agape is an all-giving kind of

love.”

Dit is duidelik dat agape ‟n baie sterk vorm van liefde is. Dit is ‟n liefde wat

ondanks krisisse en probleme staande kan bly en selfs kan gedy. Dit is die liefde

wat aan man en vrou vastigheid en sekerheid van mekaar se trou in die huwelik

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!