26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

konflik is met die oortuiging van Christenouers en ook vir die betrokke man en

vrou onderlinge konflik veroorsaak, al is dit in die verlede nie aan mekaar

geopenbaar nie (vgl. 4.5.2). Die bespreking van die agt sosiaal-etiese norme

soos in 5.4.4 aangedui, kan in hierdie verband van groot belang wees.

Alleen deur die werklike konflikte en hulle oorsake aan te spreek, sal dit duidelik

word dat die doel nie is om ‟n oppervlakkige versoening te bewerkstellig nie,

maar ‟n opregte versoening wat die “duur versoening” van God deur Christus vir

die betrokkenes ‟n werklikheid maak.

5.4.5.3.2.2 Skuldbelydenis

Die tweede fase van versoening is skuldbelydenis. Die persoonlike of gesamentlike

skuld moet nie geïgnoreer, versluier of geminimaliseer word nie, maar by die

naam genoem en openlik bely word. Waar dit nie gebeur nie, vind die

versoening buite geregtigheid om plaas en dit is geen versoening nie. Wie nie

kan bely nie, moet gehelp word om tot bevrydende skulderkentenis te kom. “Ek

moet by die ander gaan staan om daar die onreg by myself te ontdek, nadat ons

albei by God aan die kruis ons onreg leer ken het” (Heyns, 1986:112).

Versoening beteken om die pyn van selfverloëning te dra (Steensma, 1995:295).

Vir persone in ‟n saamwoonverhouding beteken dit dat hulle openlik sal moet

erken dat hulle God se gebod oortree het deur aan seks buite die huwelik mee te

doen en die Godgegewe struktuur van die huwelik geminag het. Hulle sal moet

erken dat hulle in stryd met die leer van die kerk opgetree het. Hulle sal moet

erken dat hulle vir hulle Christelike ouers ‟n verleentheid geword het. Hulle sal

moet erken dat hulle teenoor mekaar oortree het deur mekaar wedersyds toe te

laat tot geslagsgemeenskap.

130

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!