26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

nie en ook nie na die tyd met iemand anders as „n persoon se wettige man of

vrou nie.

“Die apostel Paulus het die woorde van Genesis 2:24 ook so verstaan. In

1 Korintiërs 6:16 haal hy immers hierdie woorde aan om te toon dat die eenvlees-wees

volgens die ordening van God, slegs binne die huwelik mag

plaasvind. Daarom maak die Korintiërs, wat geslagsgemeenskap met hoere het,

hulle skuldig omdat hulle dit buite die huwelik laat geskied” (De Bruyn, 1982:241).

2.2.2.5 Gevolgtrekking

Die mens is nie soos die diere indirek op Gods bevel deur die aarde voortgebring

nie, maar is direk deur God uit die lewelose stof van die aarde geformeer en het

„n lewende wese geword nadat God in sy neus die asem van die lewe geblaas

het (Gen. 1:24, 2:7). Na die skepping van die vrou het wat oorspronklik een was

twee geword. In die huwelik kry ons dan hierdie twee-eenheid, naamlik die van

manlik en vroulik. Die huwelik is nie deur „n mens uitgevind nie, maar deur God

self verorden (Marais, 1978:204; vgl. ook Du Toit, 1980:6; De Klerk, 1997:13,14;

Van Wyk, 1998:75). En die huwelik is volgens die ordening van God die

samelewingstruktuur waarbinne geslagsgemeenskap moet plaasvind (Engelsma,

1977:63).

In die lig hiervan is Wynn (1990:676) se definisie van die huwelik onvolledig

omdat hy daarin nie sê dat die huwelik deur God ingestel is nie. So „n siening

kan ernstige gevolge hê soos Engelsma (1977:25) ook aandui: “The

fundamental reason for man‟s corrupting of marriage is that he regards marriage,

not as a devine, but as a human institution.”

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!