26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

geopenbaar en bevestig word. So word die liggaamlike vereniging die

openbaring van hulle innigste en intiemste verbondenheid aan en

liefdesgemeenskap met mekaar (vgl. Engelsma, 1977:13; Grenz, 1990:64,65;

Hendrick & Hendrick, 1992:112).

Dit beteken dat geslagsgemeenskap slegs binne die geestelike eenheid van die

wettige huwelik mag plaasvind. Daarom waarsku Grenz (1990:65) ook: “[T]he

sex act ...denotes a variety of negative meanings when it is practiced within

improper contexts.”

2.2.4.4 Samevatting

Die huwelik is die innigste denkbare verbintenis tussen twee mense. Hierdie

verbintenis dui op „n geestelike sowel as „n liggaamlike huwelikseenheid.

2.2.5 Die huwelik is „n verbintenis deur liefde en trou

2.2.5.1 Inleidend

“Liefde vir mekaar en trou (getrouheid) teenoor mekaar kan beskou word as die

twee vernaamste bande wat man en vrou in die huwelik saambind. As sodanig is

liefde en trou ook wesenselemente van die huwelik. Beide word ook deur God

van man en vrou geëis ten aansien van hulle huwelik” (De Bruyn, 1982:191).

Van Wyk (1998:75) noem liefde en trou “die fondament van die huwelik”.

2.2.5.2 Liefde

Volgens die Skrif is daar drie soorte liefde wat in die Christelike huwelik aangetref

moet word, naamlik eros, filia en agape. In Afrikaans kan dit weergegee word as

erotiese liefde, vriendskapsliefde en selfverloënende liefde.

22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!