26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2.3.4.3 Die opvoeding van kinders in die huwelik

Die huwelik het ook die opvoeding van kinders as doel. Kinders moet opgevoed

word “in die ware kennis en vrees van God, tot Sy eer en tot hulle saligheid”

(Formulier vir die huweliksbevestiging, 1999:672).

Die opvoeding van die kinders behels nie net hulle versorging deur die

voorsiening van kos, klere, onderwys en ander noodsaaklikhede nie, maar veral

die vorming van die kinders om later gebalanseerde en selfstandige volwassenes

te wees. Dit beteken dat die kinders opgevoed moet word met die oog op die

verskillende verhoudings waarin die mens op aarde staan. Primêr in die verband

is vir die Christen die kind se verhouding tot God. Ouers moet hulle kinders

opvoed om die Here te eer en Hom te dien deur sy gebooie te gehoorsaam sodat

hulle ook op sedelike gebied eerbaar kan lewe. Maar verder moet hulle ook

opgevoed word ten opsigte van hulle verhouding tot hulleself, hulle medemens,

die natuur, die kultuur en tot die strukture (vgl. De Bruyn, 2002:104-106). Maar

hulle moet so opgevoed word dat hulle besef dat al die verskillende aardse

verhoudings bepaal word deur hulle verhouding tot God en hulle

gehoorsaamheid aan God. Hierby moet in gedagte gehou word dat die

voorbeeld van die ouers soms „n deurslaggewende rol in die opvoeding van die

kinders speel.

Hieruit sou „n mens ook die afleiding kon maak dat die opvoedingstaak nie net

die gesin raak nie, maar die hele gemeenskap. Gesonde gesinne vorm „n

gesonde gemeenskap.

2.3.5 Die huwelik dien as beskerming teen ontug

Tot ongeveer die helfte van die twintigste eeu is veral binne die Rooms-Katolieke

Kerk, maar ook onder gereformeerdes, die standpunt gehuldig dat

geslagsgemeenskap slegs mag plaasvind met die oog op voortplanting (vgl.

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!