26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4.2.2.3 Verlowingstydperk

Die getuienis van die Skrif oor geslagsgemeenskap in die verlowingstydperk is

baie duidelik. Verlowing is die eerste fase van die huwelik, maar seksuele

verkeer was en is nie deel daarvan nie (vgl. Deut. 20:7, 28:30) (Sinodale

Jeugkommissie, 1980?:6).

4.2.2.3.1 Matteus 1:18-25

Matteus 1:18-25 moet in hierdie verband deeglik in ag geneem word. In hierdie

gedeelte word daar verwys na Josef en Maria van wie uitdruklik verklaar word dat

hulle verloof was, terwyl dit duidelik is dat hulle besef het dat

geslagsgemeenskap ook nie in dié tyd geoorloof was nie. Hoewel hulle verloof

was, was sy nog „n maagd (Luk. 1:27). En in Matteus 1:18 word gepraat van die

swangerskap van Maria “wat verloof was aan Josef voordat hulle saamgekom

het.” (Vgl. hieroor Van Bruggen, 1999:34,35.)

Wat hier van besondere belang is, is die feit dat Josef se optrede gemotiveer

word deur die feit dat hy dikaios was. In „n standaardwerk soos die van Kittel

(red.) verklaar Schrenk (1964:189) oor dikaios: “At least in narritive passages

which describe Jewish relationships the word dikaios always refers to fidelity to

the Law … Joseph‟s way of treating Mary in Mt. 1:19 corresponds to the basic

conception of a rigtheous man.” Albright en Mann (1971:8) is dieselfde siening

as Shrenk toegedaan, want hulle sê in hierdie verband: “Joseph‟s dedication to

the Law is indicated in his description as dikaios. Contemporary usage in

Josephus shows that the Greek means „one obedient to the demands of God, an

upright man, a man of character‟” „n Soortgelyke verklaring van dikaios in

Matteus 1:19 word ook gegee deur Louw en Nida (1989:774) en Schneider

(1990:324). In ooreenstemming met Schrenk en andere se siening word dikaios

in die 1983-vertaling weergegee met “wat aan die wet van Moses getrou was.”

Gesien in die konteks van die perikoop beteken dit dat dikaios hier sonder twyfel

70

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!