26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Al die psigiese en emosionele stremmings wat met saamwoon gepaard gaan,

moet noodwendig tot gevolg hê dat die betrokkenes nie die doel van vryheid as

sosiaal-etiese norm, naamlik om deur vrye beslissings te kom tot selfrealisering

en selfontplooiing (Heyns, 1986:123, 124), kan bereik nie.

4.8.3 Samevatting

Vryheid toegepas op „n saamwoonverhouding dui daarop dat daar nie vryheid

kan wees in so „n verhouding nie, maar dat die vryheid wat ervaar word „n valse

vryheid is. Ware vryheid is alleen te vinde in gehoorsaamheid aan die Skrif en

aan die wil van God en kan dus alleen in die huwelik as innigste verbintenis

tussen „n man en vrou gevind word en nie in „n saamwoonverhouding nie.

4.9 HOOP

4.9.1 Hoop as sosiaal-etiese norm

Al die normatiewe riglyne wat reeds behandel is vanaf gehoorsaamheid tot

vryheid bied nie ‟n geheelbeeld van die normatiewe gestalte van die Christelike

lewe as die hoop nie daarby is nie. As die hoop ontbreek, sou ‟n mens dit kan

vergelyk met ‟n “huis” sonder ‟n dak en sonder fondamente (Heyns, 1986:125;

Steensma, 1995:327).

Die hoop waarom dit hier gaan, is nie ‟n prestasie van die kreatiewe menslike

gees nie, maar ‟n gawe van God self. Bybelse hoop is nie ‟n hoop op mense nie,

maar ‟n hoop op God. Die drie-enige God is sowel die oorsprong van die hoop as

die grond van die hoop (Heyns, 1986:125). Vir die Nuwe-Testamentiese kerk is

die hoop, volgens Steensma (1995:327), gekonsentreer op die Persoon van

Christus en sy werk in verlede, hede en toekoms. Daarom kan in hierdie

117

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!