26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

In sy verduideliking van waarheid as sosiaal-etiese norm sê Heyns (1986:116,

117) : “Eerlikheid in my gesprekke met ander is ‟n universele norm vir alle vorme

van die sosiale lewe: vir die man en die vrou en vir die ouers en die kinders...” -

al beteken hierdie eerlikheid nie noodwendig dat ‟n mens altyd alles vir almal

moet sê nie. Dit gaan by hierdie eerlikheid in ‟n verhouding om ‟n werklike

openheid vir mekaar (Steensma, 1995:299). Maar in ‟n pseudo-houding by

saamwoon is dit juis hierdie eerlikheid teenoor mekaar wat ontbreek.

Johnson (1999:3) vestig ook die aandag daarop dat „n jongman en „n meisie

soms saamwoon sonder om dit aan hulle ouers bekend te maak omdat hulle

weet dat hulle ouers dit nie sal goedkeur nie. En dan sê hy (Johnson, 1999:3)

daarvan: “Fear of parental disapproval means that the whole relationship

becomes a lie.”

Ook hieruit blyk dat ‟n saamwoonverhouding nie beantwoord aan waarheid as ‟n

sosiaal-etiese norm nie.

4.6.2.3 Gepaste wedersydse kritiek ontbreek

Heyns (1986:117) en Steensma (1995:299) beklemtoon dat met waarheid as

sosiaal-etiese norm die betrokkkenes die verpligting het om, wanneer dit nodig is,

mekaar ook te kritiseer en te bestraf, veral te bestraf uit God se Woord. In die lig

van wat reeds gesê is, is dit duidelik dat sodanige kritiek heel dikwels in ‟n

saamwoonverhouding nie uitgespreek kan word nie, omdat dit kan lei tot die

einde van die verhouding.

Christus stel dit baie duidelik: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik

my dissipels, en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vry maak”

105

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!