Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Heyns (1986:98-131) uitgewerk, is as riglyn gebruik vir die saamstel van hierdie

hoofstuk. Tereg sê Steensma (1995:247): “De negen normatiewe gezichtspunte

weerspiegelen de rijkdom van het ethisch leven dat zijn bron heeft bij God.”

Die nege norme wat Heyns geformuleer het, is: gehoorsaamheid, liefde, eerbied,

geregtigheid, versoening, waarheid, gesag en mag, vryheid en hoop.

In hierdie hoofstuk sal net agt van die sosiaal-etiese norme behandel word. Die

een wat nie hier behandel sal word nie, is versoening. Versoening sal in

hoofstuk 5 behandel word waarin riglyne vir die hantering van die praktyk van

saamwoon aangedui word. Daarom sal versoening daar ook nie soseer as

sosiaal-etiese norm behandel word nie, maar as die proses waarvolgens mense

wat saamwoon pastoraal begelei kan word. Die rede vir hierdie modus operandi

is omdat Heyns self (1986:111-113), hoewel hy versoening „n norm noem, dit tog

ook as „n proses behandel. Versoening is volgens Heyns (1986:111) die weg

waarlangs herstel gevind kan word, brûe gebou kan word en verandering van wat

verkeerd is, kan plaasvind. Heyns (1986:111-113) dui in sy uiteensetting selfs

die verskeie onderafdelings of fases van versoening as proses aan. In die lig

hiervan is geoordeel dat in hierdie studie versoening eerder in hoofstuk 5

behandel moet word as in hierdie hoofstuk.

Genoemde agt sosiaal-etiese norme soos geformuleer deur Heyns (1986:98-

131) en soos toegepas op die verhouding tussen ouers en kinders deur

Steensma (1995:245-328) sal nou op „n saamwoonverhouding toegepas word.

4.2 GEHOORSAAMHEID

4.2.1 Gehoorsaamheid as sosiaal-etiese norm

Die eerste fundamentele norm vir die sosiaal-etiese lewe van die mens is

gehoorsaamheid aan God. Heyns (1986:98,99) stel dat die mens as

66