26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dit is ook die siening van Heyns. Hy praat van hierdie vryheid as ‟n “vryheid in

Christus” en „n “vryheid van Christus” (Heyns, 1986:123). Hierdie vryheid in

Christus beteken volgens Heyns (1986:123) dat wanneer ‟n mens besluite neem,

hy dit so moet neem dat dit in ooreenstemming is met die wet van God, want

alleen dan sal hy sy talente en vermoëns ten beste gebruik en sy werklike

roeping as mens vervul. Spesifiek oor die huwelik sê Heyns (1986:123) in

hierdie verband: “Vryheid in die huwelik beteken dat die man en die vrou in hulle

huwelikslewe keuses sal maak wat in ooreenstemming is met God se wet vir die

huwelik.” Daarteenoor realiseer die mens wat nie in gehoorsaamheid aan God

wil lewe nie, nie sy vryheid nie, maar bevestig sy toestand van sondigheid en

slawerny en dra by tot die reeds bestaande wanorde en chaos (Heyns,

1986:124).

De Bruyn (2002:274) is dieselfde mening as Heyns en Steensma toegedaan. Hy

vestig die aandag daarop dat ‟n vis alleen vry is as hy in die water is. As hy uit

die gebondenheid van die water wil loskom, gaan hy dood. ‟n Trein is ook alleen

vry as hy op sy spoor bly. As hy van sy spoor afklim, vind ‟n ongeluk plaas en

bereik hy nie sy bestemming nie. “So is dit ook met die mens. Die mens wat

deur God geskape is, is alleen werklik vry as hy aan God gehoorsaam is en lewe

binne die kring van sy gebooie” (De Bruyn, 2002:274).

4.8.2 Vryheid as sosiaal-etiese norm toegepas op ‟n saamwoonverhouding

In die lig van die voorgaande is dit duidelik dat daar binne ‟n saamwoonverhouding

nooit werklike vryheid kan wees nie omdat dit ‟n verhouding is waarin

die wet van God dat geslagsgemeenskap slegs binne die wettige huwelik mag

plaasvind, nie gehoorsaam word nie.

In hierdie verband het Rusland ‟n duur les geleer kort na die Kommunistiese

revolusie in 1918. Volgens Sorokin (1956:113-115) het die Kommunistiese leiers

115

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!