26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

wat saamwoon. Die man en vrou wat saamwoon se eerbied vir mekaar moet tot

gevolg hê dat hulle nie langer kan saamwoon nie, maar in gehoorsaamheid aan

God „n huwelik moet sluit. Man en vrou, ongeag hulle ouderdom, wat in „n

liefdesverhouding is en mekaar eer, sal hulle juis nie skuldig maak aan

buitehuwelikse geslagsgemeenskap nie (sien 4.3). Hulle sal juis op grond van

die respek en eerbied vir mekaar hulle verhouding baseer (Jankowitz, 1970:69).

Die vraag wat by „n mens ontstaan is of saamwoners nie soms bedenkinge het

oor mekaar se integriteit en betroubaarheid nie en dat dit die rede is waarom

hulle nie wil trou nie. Maar as dit so is, word hulle eerbied vir mekaar juis

daardeur aangetas.

4.4.3 Samevattend

Enige optrede waardeur eerbied vir die medemens geweld aangedoen word, kan

nie as eties aanvaarbaar beskou word nie. Gaan „n man en „n vrou dus voort in

„n saamwoonverhouding eerder as om hulle in „n huwelik te bind, kom dit neer op

minagting van God en op minagting van mekaar. Eerbied teenoor God en mens

kom dan ernstig in gedrang. Daarom beantwoord „n saamwoonverhouding nie

aan die sosiaal-etiese norm van eerbied nie.

Eerbied vir „n ander mens beteken juis dat alles wat deel is van daardie persoon

se menswees eerbiedig en beskerm moet word: sy lewe, sy liggaam sy

gesondheid en fisieke vryheid (Heyns, 1986:105).

4.5 GEREGTIGHEID

4.5.1 Geregtigheid as sosiaal-etiese norm

Die geregtigheid waarom dit hier gaan is die geregtigheid waardeur die koninkryk

van God gekenmerk word en wat die mens saam met die koninkryk moet soek

91

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!