26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

hulle moet óf hulle verhouding breek óf so spoedig moontlik kom tot die

sluiting van „n huwelik.

Hierdie versoening is nie „n keuse nie, maar „n moet vir hulle wat erns maak met

die gehoorsaamheid voor God en die liefde van God vir die mens, vir hulle wat

eerbied vir God het en in geregtigheid voor Hom wil lewe.

5.4.6 Hulp aan ouer persone/pensioenarisse

Die aandag is reeds daarop gevestig dat ouer persone en spesifiek

pensioenarisse ‟n baie gevalle benadeel word as hulle in die huwelik sou tree

omdat die vrou dan haar pensioen verbeur of dit word drasties verminder. Die

gevolg is dikwels dat die man en vrou se gesamentlike inkomste na ‟n huwelik

nie voldoende is om in hulle behoeftes te voorsien nie (vgl. 3.3.6).

Die vraag is al gestel of hulle in so „n geval nie kerklik bevestig kan word nie,

sonder om dit by die owerheid as huwelik te registreer. Volgens Robinson

(2004:6), „n professor in Regte, kan dit wel gedoen word. Hy (2004:8) verklaar:

“Sou persone dus volgens die voorskrifte van „n bepaalde godsdienstige

groepering in die huwelik tree sonder om aan die statutêr voorgeskrewe vereistes

te voldoen, sal die huwelik regtens nietig wees, maar vir die doeleindes van die

reg van die bepaalde groepering, sal dit geldig wees. Die gevolge wat deur die

reg van die groepering voorgeskryf word, sal op die verhouding betrekking hê.”

In „n verdere navraag by Robinson het hy bevestig dat as „n huwelik kerklik

bevestig word maar nie by die owerheid geregistreer word nie, geen enkele

landswet oortree word nie. Die kerke staan dus vry om dit te doen.

134

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!