26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

die lig (Ef. 5:9). Hierdie woord waarheid is afgelei van die woord wat vas-wees

beteken. „n Saak is vas wanneer dit blyk dat dit teen alle aanvalle bestand is

(Steensma, 1995:297).

By waarheid as sosiaal-etiese norm gaan dit om die effek van die waarheid in die

interpersoonlike verhouding van mense, dit gaan om die gesindheid, denke,

woorde en handelinge wat uit waarheid en in waarheid moet plaasvind. Vir die

Christen is „n liefhê van die waarheid „n lewenswyse op grond van die geloof in

Jesus Christus wat self die Waarheid is (Joh. 14:6; 16:13). Die Christen bestaanin-die-waarheid.

Van nature bestaan die mens in die leuen (Joh. 8:44) en

daarom is „n bestaan-in-die-waarheid „n gawe van God (Heyns, 1986:115).

Heyns (1986:115) skryf: “Die waarheid waarin die mens bestaan en waaruit hy

lewe, is op die allernouste wyse verbind met en afhanklik van die waarheid wat

God self is … Daarom word die ontroue mens tot trou gelei, dit wil sê tot die doen

van die waarheid.” (Vgl. Ps. 26:3; Joh. 3:21; 1 Joh. 1:6; Ef. 4:15.) In die

donker, gebroke bestaan van die mens verskyn daar „n nuwe lig, die lig van die

waarheid – en dié lig versprei die gelowige en alles word verlig waar hy ook al

mag kom (Heyns, 1986:116).

4.6.2 Waarheid as sosiaal-etiese norm toegepas op „n saamwoonverhouding

Waarheid kan vanuit verskillende hoeke benader word (Heyns, 1986:116;

Steensma, 1995:297). Toegepas op die sosiaal-etiese dui waarheid as norm die

wyse aan waarop „n persoon behandel moet word. Die handeling in waarheid is

„n onmisbare voorwaarde vir die sosiaal-etiese lewe. Steensma (1995:297) stel

dit baie sterk as hy skryf dat geen enkele menslike gemeenskap kan bestaan as

daar nie tussen die lede vertroue is wat op waarheid gebaseer is nie. Die trou as

gestalte van waarheid is nie slegs „n gesindheid nie, maar word gerealiseer in

konkrete dade. Pas „n mens dit wat Steensma (1995:297) sê toe op „n

101

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!