Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
2.2.3 Die huwelik is ‟n monogame, lewenslange verbintenis tussen ‟n man

en ‟n vrou

2.2.3.1 Inleidend

In hierdie aspek van die wese van die huwelik kom daar drie sake na vore wat

belangrik is om in ag te neem, naamlik:

Die huwelik is tussen ‟n man en ‟n vrou.

Die huwelik is lewenslank.

Die huwelik is monogaam.

Elkeen van hierdie sake sal nou onderskeidelik aandag geniet.

2.2.3.2 Die huwelik is tussen ‘n man en ‘n vrou

Ongeveer vyf dekades gelede is dit as vanselfsprekend beskou dat „n huwelik „n

verbintenis tussen „n man en „n vrou is. Intussen het daar in hierdie verband „n

groot verandering gekom. (Vgl. hieroor o.a. Douma, 1973:28-32.) Tans erken

mense openlik dat hulle homoseksueel is (vgl. Cilliers, 1997; Joubert, 1998).

Verder word daar in die jongste tyd openlik betoog vir die regte van

homoseksueles. Daar word selfs pogings aangewend om huwelike tussen

mense van dieselfde geslag te wettig (vgl. Twee dominees, 1971:162-163). Dit is

ook die konsekwensie van Pronk (1989:187-203) se siening. 4

Hier word nie op die argumente vir „n huwelik tussen homoseksueles ingegegaan

nie, maar daar word gewerk vanuit die getuienis in die Skrif (vgl. Lev. 18:22; Lev.

20:13; Rom. 1:26,27; 1 Kor. 6:10 en 1 Tim. 1:10) dat die huwelik „n verbintenis

tussen „n man en „n vrou is en dat „n seksuele verhouding van twee van dieselfde

4

In Suid-Afrika het die appèlhof aan die einde van November 2004 die gemeenregtelike

definisie van „n huwelik verbreed om ook huwelike tussen mense van dieselfde geslag in te

sluit (De Bruin, 2004:4).

17