26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

gemeenskap sou begin, dan sou die argument teen die huweliksdatum baie

gewig dra.

Delleman (1968:3) stel die beginpunt van die huwelik egter baie duidelik as volg:

“Het huwelijk begint met een eed. Deze eed word afgelegd in de Kerk, waar de

huwelijkssluiting haar voleinding vindt, bij gelegenheid van de liturgische

bevestiging en inzegening.” Hierdie punt bevestig Delleman (1968:4) verder deur

dit duidelik te stel dat voor hierdie eedaflegging in die kerk, die huwelik vir die

Christen nie gesluit is nie.

In 2.2.2.4 is aangedui dat „n huwelik op „n spesifieke moment begin en dat

volgens Genesis 2:24 die huweliksluiting in drie fases plaasvind:

- die losmaking van die ou gesinsverband;

- die stigting van „n nuwe gesinslewe (die huweliksluiting);

- die liggaamlike eenwording in geslagsgemeenskap.

Daaruit word die afleiding gemaak dat by die skepping van die mens dit God se

doel met geslagsgemeenskap was dat dit binne die huwelik moet plaasvind en

nie daar buite nie.

Die huweliksdatum is dus uiters belangrik as begin van die huwelik. Op grond

hiervan moet saamwoon as verhoudingsvorm dan ook afgekeur word, juis

vanweë die feit dat daar nie „n amptelike begindatum is nie.

Die vraag wat „n mens ook hier kan vra is of liefde wat nie kan wag tot die

huweliksdatum nie, werklik liefde (agape – liefde ondanks) is. Die vrug van die

Gees volgens Galasiërs 5:22 is nie net liefde nie, maar ook selfbeheersing. Wie

nie voor die huwelik liefde en selfbeheersing aan mekaar kan verbind en

gesamentlik uitleef nie, sal dit ook nie na die huweliksluiting kan doen nie.

80

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!