Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
ongeduld en ontevredenheid” (Heyns, 1986:127). In die praktyk sal dit beteken

dat hulle moet breek met die saamwoonverhouding en óf uitmekaar gaan óf

oorgaan tot die sluiting van ‟n wettige huwelik.

4.9.3 Samevatting

Dit is duidelik dat „n saamwoonverhouding nie beantwoord aan hoop as sosiaaletiese

norm nie. Derhalwe behoort die betrokkenes uit so „n verhouding uit te

tree en „n wettige huwelik te sluit. Indien hulle nie daarvoor kans sien nie,

behoort hulle uitmekaar te gaan. As hulle nie bereid is om een van die twee

opsies te oorweeg nie, sal die Christelike hoop nooit werklik in hulle lewens en

veral nie in hulle verhouding gerealiseer word nie.

4.10 SAMEVATTING VAN SOSIAAL-ETIESE NORME

In 4.2 tot 4.9 is aan die hand van die sosiaal-etiese norme wat deur Heyns (1986)

geformuleer is en deur Steensma (1995) as normatiewe gesigspunte gebruik is,

die praktyk van saamwoon beoordeel. By die agt behandelde sosiaal-etiese

norme is gevind dat saamwoon van ongetroudes voor die huwelik nie daaraan

voldoen nie en daarom „n praktyk is wat in die lig van die Skrif afgewys moet

word.

121