26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ernstig waarsku: “God laat nie met Hom spot nie. Wat ‟n mens saai, dit sal hy ook

oes. Wie op die akker van die sondige natuur saai, sal van die sondige natuur

dood en verderf oes. Wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die

ewige lewe oes” (Gal. 6:7, 8, 1983-vertaling).

By ‟n saamwoonverhouding het ‟n mens te doen met ‟n verhouding wat in stryd is

met God se wil omdat geslagsgemeenskap daar plaasvind buite die wettige

struktuur van die huwelik soos dit deur God ingestel is. Daarom kan die seën

van God vir die toekoms nie daarop verwag word nie. In so ‟n verhouding word

daar in werklikheid op die akker van die sondige natuur gesaai (vgl. Gal. 6:8). En

dit beteken dat die hoop wat die betrokkenes in so ‟n verhouding het, nie ‟n

inspirerende en stimulerende hoop is nie, maar ‟n dreigende verwagting: wie op

daardie akker saai, sal dood en verderf oes. In plaas van die seën van God moet

die betrokkenes die oordeel van God verwag.

Die konkrete feite bevestig dit ook. Volgens Johnson (1992:2) kom slegs 20%

van pare wat saamwoon daartoe om in die huwelik te tree. Maar onder hulle is

die egskeidingsyfer baie hoog, naamlik 85%. Sy bevinding gee hy self soos volg

weer: “Only 3 out of 100 that cohabitate ever end up in a successful marriage”.

Dit beteken dat saamwoon voor die huwelik die hoop om later in „n huwelik

gelukkig saam te lewe, uiters skraal maak.

Hierby moet in gedagte gehou word dat van die Efesiërs voor hulle bekering

gesê word dat hulle toe “sonder hoop en sonder God in die wêreld” was (Ef. 2:12;

vgl. ook 1 Tes. 4:13). Hierdie verbinding tussen hoop en God is baie sprekend.

Dit beteken dat ‟n mens slegs ware hoop kan hê as jy aan God verbonde is deur

die geloof en ook in gehoorsaamheid aan God lewe. In ‟n saamwoonverhouding

word dié gehoorsaamheid aan God egter nie gevind nie. Daarom het die

betrokkenes geen hoop wat verder strek as tydelike en aardse horisonne nie. En

wie, volgens Steensma (1995:328), in so ‟n verhouding “geen hoop verkondigt,

119

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!