Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
3.3 OORSAKE VAN SAAMWOON

3.3.1 Inleidend

Onderliggend aan die hele saamwoon problematiek lê die vraag: Wat is die

oorsaak/oorsake vir die toenemende probleem? Daar is geen sin in om al die

redes wat aangevoer word ten gunste van saamwoon (sien hoofstuk 4) te

bespreek en te beoordeel as daar nie ook gekyk word na die oorsake vir die

voortdurende toeneem van hierdie verhoudingsvorm nie.

Die praktyk van saamwoon kan nie net aan „n enkele oorsaak toegeskryf word

nie. Om al die oorsake te bespreek wat „n rol in die saamwoonverskynsel speel,

is bykans „n saak van onmoontlikheid (vgl. De Bruyn, 1982:127-184). 6 Daarom is

daar selektief gewerk, gekonsentreer en op die volgende hoofoorsake gefokus,

naamlik:

Die verswakking van die Christelike geloof.

Die seksuele revolusie.

Die paradigmaskuif van modernisme na postmodernisme.

Die Westerse individualisme as oorsaak

Maatskaplike oorsake.

Die botsing van pligte.

6

In sy proefskrif hanteer De Bruyn (1982:127-184) baie oorsake vir die toename in

voorhuwelikse geslagsgemeenskap, wat ingedeel kan word in vyf groepe, naamlik historiese

oorsake, politieke oorsake, godsdienstige oorsake, maatskaplike (kulturele en sosiale

oorsake) en persoonlike oorsake. Die meeste van daardie oorsake sou basies net so ook

kon geld vir saamwoon as verhoudingsvorm. Vir die doel van hierdie studie word daar nie op

almal gefokus nie, maar slegs op die hoofoorsake soos dit na vore gekom het in die

navorsing oor hierdie saak.

45