26.10.2014 Views

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

Saamwoon voor die huwelik - AH Bogaards

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

(Joh. 8:31,32 – 1983 vertaling). Maar omdat die waarheid in sy diep betekenis

as kennis van God en van die wil van God (vgl. Ridderbos, 1987:356) in „n

saamwoonverhouding nie tot sy reg kom en konkreet uitgeleef word nie, ervaar

die betrokkenes ook nie die vryheid om mekaar in liefde te kritiseer en juis so te

help nie (vgl. Kansas Bishops, 1998:9).

4.6.2.4 Geen ware kommunikasie nie

Daar is ook ‟n verband tussen waarheid en kommunikasie. Waarheid as

betroubare informasie en „n betroubare lewenshouding is by uitstek in staat om

kommunikasie te bewerkstellig: waar dit om waarheid gaan, kry mense deel aan

mekaar se wêrelde, insig in mekaar se ervaringe, begrip vir mekaar se

motiveringe en doelstellings. So word beleef, inleef en meeleef moontlik gemaak

(Heyns, 1986:119; Steensma, 1995:302, 303). Waarheid as die betroubare

uitspreek van die werklikheid is as sodanig ‟n kommunikatiewe gebeure – tensy

die ander party nie die waarheid wil hoor nie, nie wil erken en nie wil ervaar nie.

Vir alle samelewingsverbande is sinvolle kommunikatiewe omgang noodsaaklik.

Waar dit nie plaasvind nie, sterf alle verhoudinge, maar waar kommunikasie nie

op grondslag van die waarheid plaasvind nie, sterf alle verhoudinge eweneens.

Kommunikasie as „n oopmaak vir mekaar en ‟n voortdurende oopbly vir mekaar,

is die draende grond van ‟n sinvolle gemeenskapslewe, mits dit in woorde

(gesproke en geskrewe) en in gebare, in tekens en in simbole alleen die

waarheid dien (Heyns, 1986:119; Steensma, 1995:303). In hierdie lig gesien, kry

die woorde van Christus: “... die waarheid sal julle vry maak” (Joh. 8:32) „n heel

besondere betekenis.

Volgens sowel Heyns as Steensma is waarheid dus die basis van kommunikasie

en skep waarheid kommunikasie. Maar in die lig daarvan dat, soos reeds

aangedui, trou en waarheid baiekeer in ‟n saamwoonverhouding ontbreek en

106

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!